Osbloed

Osbloed Osbloed – ons rooi vir jou

Osbloed – our red for you Osbloed wyne word gemaak in Stellenbosch. Druiwe word noukeurig gekies uit wingerde wat ryp vrugte lewer.

Sap word gegis en verouder onder ideale toestande voordat die wyn gebottel en vrygestel word aan ons waardevolle verbruikers. Geniet Osbloed wyne saam met goeie vriende of neem dit saam na jou gunsteling restaurant. Osbloed wine is grown and made in Stellenbosch. Grapes are carefully selected from vineyards yielding ripe fruit. Juice is fermented and aged under ideal circumstances before wine is b

ottled and released to our valued customers. Enjoy Osbloed with good friends or take it along to your favourite restaurant.

02/01/2024

Osbloed – ons rooi vir jou

Osbloed – our red for you

Gisteraand in 'n vreemde omgewing, lekker nuwe gesigte. En my nuwe wyn wys mooi op hoogte bo seespieël!
15/09/2023

Gisteraand in 'n vreemde omgewing, lekker nuwe gesigte. En my nuwe wyn wys mooi op hoogte bo seespieël!

Die sommelier by (onder meer) een van die restautante in Montecasino se indrukke oor my RooiPerd. 90 punte. Lekker!
04/09/2023

Die sommelier by (onder meer) een van die restautante in Montecasino se indrukke oor my RooiPerd. 90 punte. Lekker!

The Osbloed Rooi Perd is part of the selection of wines, made by controversial winemaker Bertus van Niekerk. He was one of the first winemakers to acknowledge the potential of Cinsualt as a single varietal and is still taking much proud in his single variety Cinsault. Although indicated as a non-vin...

Die Vrystaat vir beginners. Plattelandse gasvryheid is nié 'n mite nie ;-)Restaurant vir 'n aand in 'n uitgediende Metod...
05/07/2022

Die Vrystaat vir beginners. Plattelandse gasvryheid is nié 'n mite nie ;-)
Restaurant vir 'n aand in 'n uitgediende Metodistekerkie.

05/05/2022
Koel Sauvignon en Semillon (85/15) uit Botrivier.
23/02/2022

Koel Sauvignon en Semillon (85/15) uit Botrivier.

𝐁𝐥𝐨𝐦𝐦𝐞𝐭𝐣𝐢𝐞 was my oorle’ oupa Willem se laaste melkkoei. Smôrs voor eerstelig het ek graag saam met hom kraal toe gestap...
02/02/2022

𝐁𝐥𝐨𝐦𝐦𝐞𝐭𝐣𝐢𝐞 was my oorle’ oupa Willem se laaste melkkoei. Smôrs voor eerstelig het ek graag saam met hom kraal toe gestap, waar sy gewag het. Hy het twee emmers en kaasdoeke en ‘n spanriem gedra en ‘n psalm gefluit, meestal psalm 38 (op die voortrekkerwysie): “𝑆𝑡𝑟𝑎𝑓 𝑡𝑜𝑔 𝑛𝑖𝑒 𝑖𝑛 𝑜𝑛𝑔𝑒𝑛𝑎𝑑𝑒/𝑚𝑦 𝑚𝑖𝑠𝑑𝑎𝑑𝑒/𝐻𝑒𝑒𝑟, 𝑣𝑒𝑟𝑑𝑟𝑎 𝑚𝑦 𝑚𝑒𝑡 𝑔𝑒𝑑𝑢𝑙𝑑./𝑊𝑖𝑙 𝑡𝑜𝑔 𝑛𝑖𝑒 𝑖𝑛 𝑡𝑜𝑜𝑟𝑛 𝑜𝑛𝑡𝑠𝑡𝑒𝑒𝑘 𝑛𝑖𝑒/𝑒𝑛 𝑈 𝑤𝑟𝑒𝑒𝑘 𝑛𝑖𝑒/𝑜𝑝 𝑚𝑦 𝑠𝑜𝑛𝑑’ 𝑒𝑛 𝑠𝑜𝑛𝑑𝑒𝑠𝑘𝑢𝑙𝑑.”

Die veld het anders geruik op Marikana as in Windhoek. Die lug was soeler en die humiditeit hoër. Die pakkamer het na tabak geruik – hy het lank daarmee geboer – en in die lang geel gras was daar kakiebos- en bloekomgeure. Blommetjie het altyd herkou as ek haar gesien het. Sy was 'n mooi vet koei en het ‘n groot wit uier gehad met sulke lang pienk spene. Die melk het in Oupa se vingers so “trrrt, trrrt” in die emmer gespuit.

Blommetjie 2021 was ‘n glipsie. Ek het ‘n aromatiese wit gemaak van ryp Sauvignon en ‘n klein bietjie Hanepoot bygesit en dit met Chardonnay en Chenin in een vat gegis dat ek kraai van lekkerkry as ek dit met ‘n pipet proe, darem ná eerstelig soggens. ‘n Heel fleurige saak, nè! En toe, per ongeluk, een agtermiddag toe ons wil filtreer, meng ek onbedoeld ek so "slosj, slosj" omtrent 'n melkemmer vol Pinot Noir in die vat witwyn in. Nou is vanjaar se Blommetjie pienk. Fokken oeps!

26/05/2018

The long read: ‘Natural wine’ advocates say everything about the modern industry is ethically, ecologically and aesthetically wrong – and have triggered the biggest split in the wine world for a generation

Thank you, Iain Harris, for the pictures and the kind words
27/10/2017

Thank you, Iain Harris, for the pictures and the kind words

22/01/2016

Address

33 Eagle Crescent
Somerset West
7130

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Osbloed posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Osbloed:

Share