29/08/2026
JY IS UITGENOOI - na ons Erediens op Sondag, 30 Augustus 2026 – in persoon of virtueel.
Tema:
Meer Jesus - minder ek.
📖 2 Korintiërs 3: 1-3
STRAND:
🕘 Elke Sondag - 09:00
📍 Kerkgebou, h/v Boschendalweg & Elimstraat, Strand
SANDBAAI:
🕘 Elke 1ste & 3de Sondag - 11:30
📍 Kerkgebou van die Gereformeerde Kerk, Bergsigstraat, Sandbaai Hermanus
💻 Virtueel: Facebook - https://www.facebook.com/profile.php?id=61575647331222
YouTube - http://www.youtube.com/