06/06/2026
π₯βοΈ Brrrβ¦ die winter is hier en die pryse is WARM! βοΈπ₯
As die koue jou beetkry, moenie bekommer nie β Elco City Vleismark het die regte medisyneβ¦ en nee, dis nie hoesstroop nie, dis lekker vleis op special! ππ₯©
Kom maak jou vrieskas vol met ons Month End Specials van 2 β 6 Junie 2026:
π₯© Beef mince β R84.99 p/kg
π Oumas boerewors β R84.99 p/kg
π₯© Rump steak β R139.99 p/kg
πΆοΈ Jalapino sausage sizzler β R69.99 p/kg
π· Heel / halwe vark β R44.99 p/kg
Perfek vir sop, bredies, braai, potjieβ¦ of sommer net daai βek weet nie wat om te maak vir aandete nieβ oomblikke! π
β οΈ While stock lasts β want soos βn warm kombers in Junie, gaan hierdie specials vinnig verdwyn!
π 23 Largo Road, Strubenvale, Springs
π Call / WhatsApp: 073 586 4584
Kom loer in β jou maag Γ©n jou beursie gaan dankie sΓͺ! π₯π₯©