24/03/2026
π₯π₯ Vars gebakte pannekoek β die perfekte Vrydag bederf! π₯π₯
Daar is min dinge so lekker soos warm, dun pannekoek met suiker & kaneel β vars gemaak en reg by jou afgelewer π
Perfek vir die hele familie, of sommer net om jouself te bederf na βn lang week!
π° Slegs R6 per pannekoek
π¦ Minimum bestelling: 10 pannekoeke
π Aflewering SLEGS op Vrydae
β Geen optel beskikbaar nie
β Geen aflewering op ander dae nie
π Beskikbaar in Springs
β οΈ Beperkte hoeveelhede β bestel vroeg om teleurstelling te voorkom!
π² WhatsApp nou om jou bestelling te plaas:
081 701 9911