08/09/2026
🎉 EN ONS HET ’N WENNER! 🎉
Baie geluk aan Stephanie Scott, die gelukkige wenner by Joey’s Strand! 🥳🔥
Stephanie stap weg met:
🔥 ’n Weber-braaier
🥩 10 kg Joey’s Boerewors
🔥 5 pakke briquettes
Nou is daar beslis geen verskoning om nie te braai nie! 😂🔥
Baie dankie aan almal wat deelgeneem het. Ons waardeer julle ondersteuning! ❤️
Lekker braai, Stephanie! 🥩🔥🇿🇦