Kokkedoor Kardoes

Kokkedoor Kardoes Twee opsies om van te kies! Opsie 1 (R550): Wyn, lekkernye en ’n resep (saamgestel deur Nic van W Lees egter die volgende reëls deeglik deur:

1.

Baie dankie vir jou deelname aan Kokkedoor Kardoes se Facebook-blad. Geen haatspraak sal geduld word nie.

2. Moenie vernederende, kru of onvanpaste byname gebruik wanneer jy na Kokkedoor Kardoes verwys nie.

3. Moenie ’n ander gebruiker van Kokkedoor Kardoes se Facebook-blad in die verleentheid stel, dreig, vloek of seksueel teister nie.

4. Vir jou eie veiligheid, moet asseblief nie enige persoo

nlike inligting (ID-nommer, selfoonnommer of adres) op Kokkedoor Kardoes se Facebook-blad deel nie. Dit sal verwyder word. Stuur liefs ’n private boodskap.

5. Negatiewe kommentaar, kommentaar van afbrekende aard of kommentaar wat ten doel het om vyandigheid aan te hits, mag gemodereer of verwyder word.

6. Dubbele plasings (navrae wat reeds beantwoord is of enige poging om gemorspos of “spam” te versprei) mag deur ons verwyder word.

7. Gebruikers mag nie valslik namens MultiChoice, DStv, M-Net, Don’t Look Down Productions of kykNET plasings doen nie. Gereelde oortreders sal van die blad verwyder word.

8. Antwoorde op enige plasings of gebruikers wat skuldig is aan die oortreding van bogenoemde reëls, wat ook die reëls oortree, sal dienooreenkomstig gemodereer word.

9. Geen gemorspos (“spam”) met aanstootlike foto’s of video’s sal geduld word nie. Skakels wat boonop niks met die program te make het nie, sal verwyder word.

10. As jy d**k jy het ’n navraag wat reeds aangespreek is, besoek asseblief ons webblad www.kyknet.tv vir meer inligting.

11. Hierdie platform is ’n ruimte vir gebruikers om hul ervaring met ons en ander gebruikers te deel. Kom ons hou dit asseblief skoon.

*Let wel: Enigeen wat die reëls gereeld verontagsaam, sal van die blad verwyder word.

Address

Stellenbosch

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kokkedoor Kardoes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kokkedoor Kardoes:

Share

Category