Bella & Beth

Bella & Beth Bella & Beth... Creative Cooking Events... catering for children's parties, cooking classes for children OR a combination of catering and cooking!

Nog 'n pragtige prinsessie het vandag partytjie gehou. Veels geluk vir Sondag, liewe Zitha
30/03/2017

Nog 'n pragtige prinsessie het vandag partytjie gehou. Veels geluk vir Sondag, liewe Zitha

Altyd lekker om sommer so (saam met vriendinne) ook goedjies vir ons kinders se skooltjies te bak en te brou (terwyl ons...
29/03/2017

Altyd lekker om sommer so (saam met vriendinne) ook goedjies vir ons kinders se skooltjies te bak en te brou (terwyl ons kuier, tee drink en lag vir die glitter wat al oral op ons gesigte en klere is)!

Karamel hidden centre DIY cupcakes vir verjaarsdagvieringe van die skoolhoof!

Prinsesse verjaar mos ook ❄⛄🍬⛄❄
27/03/2017

Prinsesse verjaar mos ook ❄⛄🍬⛄❄

Die seuntjie in die bus sê... 'Ek verjaar!'... oral deur die stad 🎶
27/03/2017

Die seuntjie in die bus sê... 'Ek verjaar!'... oral deur die stad 🎶

Blink en blou ... en ook pienk 💗
27/03/2017

Blink en blou ... en ook pienk 💗

Op jou verjaarsdag voel jy mos SKATryk van al die liefde wat jy kry 💖
27/03/2017

Op jou verjaarsdag voel jy mos SKATryk van al die liefde wat jy kry 💖

'n Skitterende verjaarsdag... Shimmer & Shine partytjie
27/03/2017

'n Skitterende verjaarsdag... Shimmer & Shine partytjie

'n Baie cool outjie het onlangs 4 jaar oud geword en dit gevier met 'n ROARsome dinosourus partytjie!
31/01/2017

'n Baie cool outjie het onlangs 4 jaar oud geword en dit gevier met 'n ROARsome dinosourus partytjie!

'n Klein liefiepop het 1 jaar oud geraak laasweek en groot partytjie gehou die naweek! So 'n groot geleentheid verdien m...
31/01/2017

'n Klein liefiepop het 1 jaar oud geraak laasweek en groot partytjie gehou die naweek! So 'n groot geleentheid verdien mos jou eie koek... veral as dit jou eerste happie koek ooit is!

Wie wil dan nou peppermint crisp tert deel?Wanneer jy 11 jaar oud raak vier jy dit met jou vriendinne wat saam met jou h...
27/09/2016

Wie wil dan nou peppermint crisp tert deel?

Wanneer jy 11 jaar oud raak vier jy dit met jou vriendinne wat saam met jou hul EIE tertjies maak en versier met sjokoladewerk!

Geluk, Janke-Martine! En welgedaan aan al die kokke! Julle het my verras met jul pragtige eindprodukte!

Rockstars must also celebrate their birthdays! Happy birthday to a cool 6 year old, Alafaire! Hope your birthday was sup...
27/09/2016

Rockstars must also celebrate their birthdays! Happy birthday to a cool 6 year old, Alafaire! Hope your birthday was super awesome and rocking with fun!

Spiderman kolwyntjies vir 'n outjie wat verjaar! Geluk, klein mannetjie!
27/09/2016

Spiderman kolwyntjies vir 'n outjie wat verjaar! Geluk, klein mannetjie!

Address

Stellenbosch

Telephone

+27726025377

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bella & Beth posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share