Pan tot Pens

Pan tot Pens Ons bring kos van die pan tot jou pens. Hou jul ogies oop! Pop-up etes sal 24 uur, voor beskikbaarheid, gedeel word op ons blad.

Aflewerings beskikbaar in die Stellenbosch area! Bestellings word geneem volgens die beskikbaarheid van die wegneemetes.

Lekkkerrr!!! Julle... ons is amper by 200 followers. As iemand dalk nog so 15 maats, in Stellenbosch, het kan julle hull...
20/07/2024

Lekkkerrr!!! Julle... ons is amper by 200 followers. As iemand dalk nog so 15 maats, in Stellenbosch, het kan julle hulle asb nooi om deel van die Pan tot pens gemeenskap te wees. Offff as 15 van julle slegs een maat nooi, is ons ook daar!πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³

Dankie!! Ons sien uit om die nuwe besigheids-babatjie te laat groei. Dis lekker om julle te bederfπŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³
19/07/2024

Dankie!! Ons sien uit om die nuwe besigheids-babatjie te laat groei. Dis lekker om julle te bederfπŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³

18/07/2024

Die vuurtjie het weer vandag gebrand hier in ons kombuis!! Ennnnn... ons is oop vir pannekoek bestellings oor die naweek! 😍

Stuur 'n WhatsApp na 081 028 8998 om te verseker dat jy jou pannekoekies kry!

Ons bak hulle vir jou vars en lewer af.

Dis nogsteeds R10 per pannekoek. πŸ’°

Amper naweeeeeek πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯ lekker!

Ennnn ons staan al op 133 followers! Yeah!!! Dankie aan elkeen wat help om die blad te laat groei. Ons sien uit om aan t...
14/07/2024

Ennnn ons staan al op 133 followers! Yeah!!! Dankie aan elkeen wat help om die blad te laat groei. Ons sien uit om aan te hou om jul magies te bederf!

Gister se gebak!!!😍😍😍😍
13/07/2024

Gister se gebak!!!😍😍😍😍

IS JY TE LUI OM JOU EIE PANNEKOEK TE BAK? BESTEL BY ONS VIA FACEBOOK!
13/07/2024

IS JY TE LUI OM JOU EIE PANNEKOEK TE BAK? BESTEL BY ONS VIA FACEBOOK!

Address

Stellenbosch
7600

Telephone

+27722987979

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pan tot Pens posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share