Stilbaai Kelders

Stilbaai Kelders Stilbaai Kelders stock the widest variety of quality local wines and all the other favourites. Vra ons gerus uit oor ons 'craft beer'.

STILBAAI KELDERS beskik oor 'n wye verskeidenheid Suid-Afrikaanse uitsoekwyne van veral die Robertson-vallei, Elim en selfs sover as die Weskus. Die 'plaaslike' wyne van Riversdal (Baleia Wines) asook Herbertsdale (Jakkalsvlei) en 'n entjie verder in die Karoo - Calitzdorp, Ladismith, Bonnievale, Barrydale en Montagu - asook wyne nader aan die mees suidelike punt van Afrika in die Struisbaai-omgew

ing, is ook by ons beskikbaar. Al die ander gewilde drank en bier kan ook by ons teen mededingende pryse aangeskaf word. Kyk veral uit vir ons boetiek-jinewer en die plaaslik-vervaardigde Inverroche Gin asook ons verskeidenheid 'single malt-whiskies. Ons verskeidenheid boetiekbier word saam met die ander bier yskoud gehou. Vind uit oor ons wynproe-geleenthede en sluit aan by ons Wynklub - lede ontvang afslag op alle wynaankope. Laat ons kwoteer vir alkoholiese verversings vir troues en ander funksies. Ys, koeldranke, geskenke - kom kry dit gerus by ons! Besoek ons webtuiste www.stilbaaikelders.co.za waar aanlynaankope gedoen kan word.

Stilbaai Kelders het onlangs 'n besonderse wynproe-geleentheid met die wynmaker van Saronsberg Cellar, Daniela (Jansen) ...
23/06/2026

Stilbaai Kelders het onlangs 'n besonderse wynproe-geleentheid met die wynmaker van Saronsberg Cellar, Daniela (Jansen) Briedenhann by On The Rocks Restaurant aangebied.
Dit was voorwaar 'n heerlike aand waar Saronsberg se ongelooflike wyne tesame met On the Rocks se uithaler disse deur gaste in 'n gesellige atmosfeer geniet is.

Baie dankie aan almal wat die geleentheid ondersteun het asook aan die nuwe eienaars van On the Rocks, Tarquin, Liz en Charl, wat die aand spesiaal gemaak het.

Saronsberg se bekroonde wyne is beskikbaar by Stilbaai Kelders.

En so breek die laaste week in Junie aan!Die einde van die maand, beteken net een ding:Stilbaai Kelders se uitstekende s...
22/06/2026

En so breek die laaste week in Junie aan!
Die einde van die maand, beteken net een ding:
Stilbaai Kelders se uitstekende spesiale aanbiedinge!๐Ÿ‘๐Ÿพ

Is jy al 'n MiRewards-lid?
Indien wel, kan jy selfs MEER spaar op uitgesoekte produkte!
En indien nog nie - sluit NOU aan en spaar, SPAAR, SPAAR!

๐Ÿ“ŒDiรฉ goeie pryse is geldig tot 6 Julie 2026.
Nie te koop aan persone ๐Ÿ”ž

Enjoy a special Father's Day with loved ones...
21/06/2026

Enjoy a special Father's Day with loved ones...

๐—ฆ๐—ง๐—”๐—”๐—ก '๐—ก ๐—ž๐—”๐—ก๐—ฆ ๐—ข๐—  ๐Ÿญ๐Ÿฌ๐Ÿญ ๐—•๐—ข๐—ง๐—ง๐—˜๐—Ÿ๐—ฆ ๐—ฃ๐—œ๐—ก๐—ข๐—ง๐—”๐—š๐—˜ ๐—ง๐—˜ ๐—ช๐—˜๐—ก!1๏ธโƒฃKoop enige van die volgende Pinotage-wyne by Stilbaai Kelders of Die Blo...
17/06/2026

๐—ฆ๐—ง๐—”๐—”๐—ก '๐—ก ๐—ž๐—”๐—ก๐—ฆ ๐—ข๐—  ๐Ÿญ๐Ÿฌ๐Ÿญ ๐—•๐—ข๐—ง๐—ง๐—˜๐—Ÿ๐—ฆ ๐—ฃ๐—œ๐—ก๐—ข๐—ง๐—”๐—š๐—˜ ๐—ง๐—˜ ๐—ช๐—˜๐—ก!

1๏ธโƒฃKoop enige van die volgende Pinotage-wyne by Stilbaai Kelders of Die Blou Seekat:
- Diemersdal
- Petit
- L'Avenir
- Leopard's Leap
- Warwick

2๏ธโƒฃScan die QR-kode met jou betaalstrokie en staan die kans om weg te stap met 101 bottels wyn!

๐ŸŽ‰ In 2025 het een van Die Blou Seekat se kliรซnte reeds 100 bottels wyn gewen! Dalk is jy hierdie jaar die gelukkige wenner!

Die kompetisie sluit 6 Julie 2026.
Nie te koop aan persone๐Ÿ”ž

๐—ง๐—ต๐—ฒ๐˜€๐—ฒ ๐—ด๐—ฟ๐—ฒ๐—ฎ๐˜ ๐˜€๐—ฝ๐—ฒ๐—ฐ๐—ถ๐—ฎ๐—น๐˜€ ๐—ฎ๐—ฟ๐—ฒ ๐˜€๐˜๐—ถ๐—น๐—น ๐˜ƒ๐—ฎ๐—น๐—ถ๐—ฑ ๐˜‚๐—ป๐˜๐—ถ๐—น ๐—ฆ๐—ฎ๐˜๐˜‚๐—ฟ๐—ฑ๐—ฎ๐˜† (๐Ÿฎ๐Ÿฌ ๐—๐˜‚๐—ป๐—ฒ) - at Stilbaai Kelders.
17/06/2026

๐—ง๐—ต๐—ฒ๐˜€๐—ฒ ๐—ด๐—ฟ๐—ฒ๐—ฎ๐˜ ๐˜€๐—ฝ๐—ฒ๐—ฐ๐—ถ๐—ฎ๐—น๐˜€ ๐—ฎ๐—ฟ๐—ฒ ๐˜€๐˜๐—ถ๐—น๐—น ๐˜ƒ๐—ฎ๐—น๐—ถ๐—ฑ ๐˜‚๐—ป๐˜๐—ถ๐—น ๐—ฆ๐—ฎ๐˜๐˜‚๐—ฟ๐—ฑ๐—ฎ๐˜† (๐Ÿฎ๐Ÿฌ ๐—๐˜‚๐—ป๐—ฒ) - at Stilbaai Kelders.

Vrydag, 3 Julie, is dit weer tyd vir die jaarlikse Stilbaai Christmas in July Aandmark wat hier reg voor ons in Voortrek...
15/06/2026

Vrydag, 3 Julie, is dit weer tyd vir die jaarlikse Stilbaai Christmas in July Aandmark wat hier reg voor ons in Voortrekkerstraat aangebied word.๐ŸŽ„๐ŸŽ‰๐ŸŽ…
Ons kan nie wag vir al die vrolikheid, liggies, musiek en stalletjies nie!
En natuurlik sal Stilbaai Kelders ook oop wees!

Volg die Stilbaai Christmas in July Facebook-bladsy vir al die nuus!

๐ŸŽ„โ„๏ธ ๐‚๐‡๐‘๐ˆ๐’๐“๐Œ๐€๐’ ๐ˆ๐ ๐‰๐”๐‹๐˜ ๐ˆ๐’ ๐“๐„๐‘๐”๐†! โ„๏ธ๐ŸŽ„

Merk die datum in jou dagboek โ€“ Vrydag 3 Julie van 17:00 tot 20:30 verander Voortrekkerstraat weer in 'n winterwonderland!

Kom geniet 'n gesellige aand vol stalletjies, lekker kos, handgemaakte produkte, lekkers, klere, handsakke, liggies, en hope pret vir die hele gesin.

๐ŸŽ… Engen Stilbaai het gereรซl dat Kersvader weer kom kuier, en ons het gehoor dit gaan weer sneeu!โ„๏ธ

๐ŸŽถ Van Loveren Family Vineyards het laat weet dat daar heerlike musiek gaan wees deur Robert Bolton, en hulle sal ook iets nat vir die keel hรช by Stilbaai Kelders.

Baie van die restaurante en besighede in Voortrekkerstraat gaan ook oop wees, so bring die familie, nooi jou vriende en kom geniet die unieke Kersfees-atmosfeer in die middel van die winter.

Hessequa Tourism - The Explorer's Garden Route Stilbaai Toerisme / Stilbaai Tourism

Nothing better than to celebrate a special wine variety with the rest of the world...๐Ÿ‘‰Today is - ๐——๐—ฟ๐—ถ๐—ป๐—ธ ๐—–๐—ต๐—ฒ๐—ป๐—ถ๐—ป ๐—•๐—น๐—ฎ๐—ป๐—ฐ ๐——๐—ฎ๐˜†!...
13/06/2026

Nothing better than to celebrate a special wine variety with the rest of the world...
๐Ÿ‘‰Today is - ๐——๐—ฟ๐—ถ๐—ป๐—ธ ๐—–๐—ต๐—ฒ๐—ป๐—ถ๐—ป ๐—•๐—น๐—ฎ๐—ป๐—ฐ ๐——๐—ฎ๐˜†!

๐Ÿ‘‰Pop in at Stilbaai Kelders and get 10% off on selected Chenin Blanc wines - only today (Sat. 13 June 2026).

We are open until 18:00 - come visit, browse and see why Stilbaai Kelders is such a popular wine shop!

๐Ÿท๐—ข๐—ป๐˜€ ๐—ถ๐˜€ ๐—ผ๐—ฝ๐—ด๐—ฒ๐˜„๐—ผ๐—ป๐—ฑ๐—ฒ ๐—ผ๐—บ ๐—ท๐—ผ๐˜‚ ๐˜‚๐—ถ๐˜ ๐˜๐—ฒ ๐—ป๐—ผ๐—ผ๐—ถ ๐—ป๐—ฎ '๐—ป ๐—ฏ๐—ฎ๐—ถ๐—ฒ ๐˜€๐—ฝ๐—ฒ๐˜€๐—ถ๐—ฎ๐—น๐—ฒ ๐˜„๐˜†๐—ป๐—ฝ๐—ฟ๐—ผ๐—ฒ ๐—ผ๐—ฝ ๐——๐—ผ๐—ป๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฑ๐—ฎ๐—ด ๐Ÿญ๐Ÿด ๐—๐˜‚๐—ป๐—ถ๐—ฒ!๐ŸทVir die eerste keer verwelkom on...
10/06/2026

๐Ÿท๐—ข๐—ป๐˜€ ๐—ถ๐˜€ ๐—ผ๐—ฝ๐—ด๐—ฒ๐˜„๐—ผ๐—ป๐—ฑ๐—ฒ ๐—ผ๐—บ ๐—ท๐—ผ๐˜‚ ๐˜‚๐—ถ๐˜ ๐˜๐—ฒ ๐—ป๐—ผ๐—ผ๐—ถ ๐—ป๐—ฎ '๐—ป ๐—ฏ๐—ฎ๐—ถ๐—ฒ ๐˜€๐—ฝ๐—ฒ๐˜€๐—ถ๐—ฎ๐—น๐—ฒ ๐˜„๐˜†๐—ป๐—ฝ๐—ฟ๐—ผ๐—ฒ ๐—ผ๐—ฝ ๐——๐—ผ๐—ป๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฑ๐—ฎ๐—ด ๐Ÿญ๐Ÿด ๐—๐˜‚๐—ป๐—ถ๐—ฒ!๐Ÿท

Vir die eerste keer verwelkom ons wynmaker Daniela Jansen van Saronsberg wat hul bekroonde wyne kom voorstel.
Dit is ook Stilbaai Kelders se eerste wynproe by On The Rocks Restaurant sedert die restaurant se nuwe eienaars, Tarquin, Liz en Charl, die leisels oorgeneem het.

Hierdie is die perfekte geleentheid om die nuwe energie by On the Rocks te ervaar en die besonderse wyne van Saronsberg te ontdek.

๐ŸทDatum: Donderdag 18 Junie
๐ŸทTyd: 18:30 vir 19:00
๐ŸทPlek: On the Rocks Restaurant
๐ŸทKoste: R450pp

Bespreek vroeg by Stilbaai Kelders โ€“ plek is beperk! 028 754 1655.

Perdeberg SSR - perfect to enjoy on these cold winter evenings...๐Ÿ‘‰๐—•๐˜‚๐˜† ๐Ÿฎ๐˜… ๐Ÿณ๐Ÿฑ๐Ÿฌ๐—บ๐—น @ ๐—ข๐—ก๐—Ÿ๐—ฌ ๐—ฅ๐Ÿญ๐Ÿฌ๐Ÿฌ !!(This special is only valid...
09/06/2026

Perdeberg SSR - perfect to enjoy on these cold winter evenings...
๐Ÿ‘‰๐—•๐˜‚๐˜† ๐Ÿฎ๐˜… ๐Ÿณ๐Ÿฑ๐Ÿฌ๐—บ๐—น @ ๐—ข๐—ก๐—Ÿ๐—ฌ ๐—ฅ๐Ÿญ๐Ÿฌ๐Ÿฌ !!
(This special is only valid until this Saturday, 13 June 2026)

Jakkalsvlei Pink Moscato - always a favourite...
๐Ÿ‘‰ ๐—ก๐—ผ๐˜„ ๐—ผ๐—ป๐—น๐˜† ๐—ฅ๐Ÿณ๐Ÿต.๐Ÿต๐Ÿฌ (๐˜‚๐—ป๐˜๐—ถ๐—น ๐Ÿฎ๐Ÿฌ ๐—๐˜‚๐—ป๐—ฒ ๐˜„๐—ต๐—ถ๐—น๐—ฒ ๐˜€๐˜๐—ผ๐—ฐ๐—ธ๐˜€ ๐—น๐—ฎ๐˜€๐˜)

Not for sale to ๐Ÿ”ž.

๐—ง๐—”๐—ฆ๐—ง๐—˜ ๐—ง๐—›๐—˜๐—ฆ๐—˜ ๐—ช๐—œ๐—ก๐—˜๐—ฆ ๐——๐—จ๐—ฅ๐—œ๐—ก๐—š ๐—๐—จ๐—ก๐—˜ - ๐—ฎ๐˜ Stilbaai KeldersMake use of this opportunity to taste before you buy.These great wine...
08/06/2026

๐—ง๐—”๐—ฆ๐—ง๐—˜ ๐—ง๐—›๐—˜๐—ฆ๐—˜ ๐—ช๐—œ๐—ก๐—˜๐—ฆ ๐——๐—จ๐—ฅ๐—œ๐—ก๐—š ๐—๐—จ๐—ก๐—˜ - ๐—ฎ๐˜ Stilbaai Kelders

Make use of this opportunity to taste before you buy.
These great wines are available to taste during the month of June:

โ–ช๏ธSlanghoek Wine Cellar Camerca - R84.90
โ–ช๏ธSlanghoek Sauvignon Blanc - R84.90
โ–ช๏ธTerra del Capo Sangiovese - R129.90
โ–ช๏ธTerra del Capo Pinot Grigio - R104.90

Now that you've tasted the Terra del Capo, participated in the ๐—™๐—ฎ๐˜๐—ต๐—ฒ๐—ฟ'๐˜€ ๐——๐—ฎ๐˜† ๐—–๐—ผ๐—บ๐—ฝ๐—ฒ๐˜๐—ถ๐˜๐—ถ๐—ผ๐—ป!
โ–ช๏ธBuy any 2 Terra del Capo wines and stand a chance to WIN this Yuppiechef Pasta Maker!
(This competition ends on 30 June 2026).

Address

17 Voortrekker Street
Stilbaai-Wes

Opening Hours

Monday 09:00 - 18:00
Tuesday 09:00 - 18:00
Wednesday 09:00 - 18:00
Thursday 09:00 - 18:00
Friday 09:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 18:00

Telephone

+27287541655

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stilbaai Kelders posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Stilbaai Kelders:

Share