AHS Game Deli

Directions

AHS Game Deli Meat products, venison ,eskort products and Beef. Meat processing of carcasses as well.

📢📢 AHS game Deli Is nou ook by Stilbaai Spar Beskikbaar!Baie dankie aan elkeen wat ons ondersteun en help groei - ons wa...
13/10/2026

📢📢 AHS game Deli Is nou ook by Stilbaai Spar Beskikbaar!

Baie dankie aan elkeen wat ons ondersteun en help groei - ons waardeer dit opreg!

🥩 Verwerking van karkasse 🥩Wildskarkas , Skaap of Bees wat verwerk moet word? Bring hom vir ons en ons maak dit soos jy ...
07/10/2026

🥩 Verwerking van karkasse 🥩

Wildskarkas , Skaap of Bees wat verwerk moet word? Bring hom vir ons en ons maak dit soos jy dit wil he!

Van steaks, tjops tot maalvleis, wors en ander snitte- Jy kies, ons verwerk!🔪🥩

AHS Game Deli, 33 Steadfrey Avn, Stilbaai Industrial.

Whatsapp : 083 705 5858

30/09/2026

🥩 AHS Game Deli 🥩
33 Steadfrey Ave
Stilbaai Industrial

Kom besoek ons terwyl voorraad hou!

23/09/2026

🥩Gemsbok, Eland & Kudu🥩
Vars in voorraad!

Ons is gesluit more,maar ons is oop Vrydag en saterdag!!

18/09/2026

Vars🥩 Eland & Kudu🥩 In voorraad!!

Terwyl voorraad hou, ons is oop more Vannaf 09:00 - 12:00 pm

09/09/2026

Vars Voorraad ,Takbok & Springbok, Terwyl voorrad hou!!

Vars 🥩 Takbok & Springbok🥩  voorraad !!Terwyl voorraad hou!!🚩- 33 Steadfrey Avenue Stilbaai Industrial
09/09/2026

Vars 🥩 Takbok & Springbok🥩 voorraad !!
Terwyl voorraad hou!!

🚩- 33 Steadfrey Avenue Stilbaai Industrial

Vars vleis hang, winkel sal van maandag af weer lekker vooraad he.🥩 takbok & springbok 🥩
03/09/2026

Vars vleis hang, winkel sal van maandag af weer lekker vooraad he.

🥩 takbok & springbok 🥩

💪🙏
24/08/2026

💪🙏

Nog 'n suksesvolle projek voltooi!

Pakketmoles het onlangs die pasgemaakte naamborde vir AHS Game Deli vervaardig en professioneel geïnstalleer.

'n Goeie naambord doen meer as net wys waar jy is. Dit skep 'n sterk eerste indruk, bou handelsmerkherkenning en laat jou besigheid uitstaan.

Of jy nou op soek is na naamborde, 3D-ligbokse of unieke handelsmerkoplossings, ons help jou om sigbaar te wees en onthou te word.

Baie dankie aan AHS Game Deli vir die geleentheid om deel van julle handelsmerkreis te wees.

📞 028 754 1187 | 060 919 1629
📧 [email protected]

Pakketmoles – Jou eenstop besigheidswinkel.

Address

33 Steadfrey Avenue
Stilbaai
6674

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 12:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AHS Game Deli posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share