Mi Liquors Die Blou Seekat Stilbaai

Mi Liquors Die Blou Seekat Stilbaai DIE beste - en enigste - drankwinkel in Stilbaai-Oos! THE one and only liquor store in Stilbaai East! DIE drankwinkel in Stilbaai Oos!

THE liquor store in Stilbaai East!

Hier is NOG goeie nuus!๐Ÿ‘๐Ÿ‘‰Maak NOU gebruik van diรฉ uitstekende pryse op Castle Lager en Flying Fish 6-pakke - nรฉt by Mi L...
23/06/2026

Hier is NOG goeie nuus!๐Ÿ‘
๐Ÿ‘‰Maak NOU gebruik van diรฉ uitstekende pryse op Castle Lager en Flying Fish 6-pakke - nรฉt by Mi Liquors Die Blou Seekat Stilbaai!!

Pryse geldig tot Saterdag, 27 Junie 2026 of tot voorraad hou.
Nie te koop aan persone ๐Ÿ”ž

Die einde van 'n laaang, koue Junie-maand is in sig!๐Ÿฅถ๐Ÿ‘En waneer die begroting en die koue albei knyp, het ons goeie nuus...
22/06/2026

Die einde van 'n laaang, koue Junie-maand is in sig!๐Ÿฅถ๐Ÿ‘
En waneer die begroting en die koue albei knyp, het ons goeie nuus: Mi Liquors Die Blou Seekat se SPECIALS is nou beskikbaar!

๐Ÿ“ฃAs jy nog nie 'n MiRewards-lid is nie, sluit sommer NOU aan. Dit is so maklik soos 1-2-3 - ons benodig net jou telefoonnommer!
Kyk net hier hoeveel spaar MiRewards-lede - moenie nog wag nie. Word 'n MiRewards-lid!

Die pryse is geldig tot 6 Julie.
Nie te koop aan persone ๐Ÿ”ž

Gelukkige Vadersdag!
21/06/2026

Gelukkige Vadersdag!

๐ƒ๐ข๐ฌ ๐•๐ซ๐ฒ๐๐š๐  - ๐๐ข๐ฌ ๐๐€๐–๐„๐„๐Š! ๐Ÿ‘๐Ÿฅณ๐Ÿ‘€By Mi Liquors Die Blou Seekat Stilbaai is ons Middel-Junie-SPECIALS nog geldig tot Saterdag ...
19/06/2026

๐ƒ๐ข๐ฌ ๐•๐ซ๐ฒ๐๐š๐  - ๐๐ข๐ฌ ๐๐€๐–๐„๐„๐Š! ๐Ÿ‘๐Ÿฅณ
๐Ÿ‘€By Mi Liquors Die Blou Seekat Stilbaai is ons Middel-Junie-SPECIALS nog geldig tot Saterdag terwyl jy ook ietsie spesiaals vir Vadersdag hier kan aanskaf.๐Ÿฅธ

Kom maak 'n draai - vir goeie pryse, lekker kompetisies en meer.
๐Ÿ‘‰Mi Liquors Die Blou Seekat - die beste (en enigste!) van sy soort in Stilbaai-oos...๐Ÿ˜‰

๐——๐—ถ๐—ฒ ๐˜๐˜†๐—ฑ ๐—ฟ๐—ฎ๐—ฎ๐—ธ ๐—บ๐—ถ๐—ป ๐—ผ๐—บ ๐˜ƒ๐—ถ๐—ฟ ๐—ผ๐—ป๐˜€ ๐—ด๐—ฟ๐—ผ๐—ผ๐˜ ๐—ฟ๐˜‚๐—ด๐—ฏ๐˜†๐—ธ๐—ผ๐—บ๐—ฝ๐—ฒ๐˜๐—ถ๐˜€๐—ถ๐—ฒ ๐—ถ๐—ป ๐˜๐—ฒ ๐˜€๐—ธ๐—ฟ๐˜†๐—ณ!๐Ÿ‘‰Doen dit sommer vandag nog.- Koop enige KWV-produkte of R...
18/06/2026

๐——๐—ถ๐—ฒ ๐˜๐˜†๐—ฑ ๐—ฟ๐—ฎ๐—ฎ๐—ธ ๐—บ๐—ถ๐—ป ๐—ผ๐—บ ๐˜ƒ๐—ถ๐—ฟ ๐—ผ๐—ป๐˜€ ๐—ด๐—ฟ๐—ผ๐—ผ๐˜ ๐—ฟ๐˜‚๐—ด๐—ฏ๐˜†๐—ธ๐—ผ๐—บ๐—ฝ๐—ฒ๐˜๐—ถ๐˜€๐—ถ๐—ฒ ๐—ถ๐—ป ๐˜๐—ฒ ๐˜€๐—ธ๐—ฟ๐˜†๐—ณ!
๐Ÿ‘‰Doen dit sommer vandag nog.
- Koop enige KWV-produkte of Red Heart Rum.
- Skryf jou naam en tel. nr. op die betaalstrokie
- Maak seker jy gooi dit in die houer by die betaalpunt.
- Hou duime vas!
Dalk is jy die gelukkige wenner!

Diรฉ kompetisie is nรฉt by Mi Liquors Die Blou Seekat Stilbaai en Stilbaai Kelders.

๐–๐ž๐ง ๐†๐‘๐Ž๐Ž๐“ ๐ฆ๐ž๐ญ ๐๐ขรฉ ๐ค๐จ๐ฆ๐ฉ๐ž๐ญ๐ข๐ฌ๐ข๐ž - ๐›๐ฒ ๐ƒ๐ข๐ž ๐๐ฅ๐จ๐ฎ ๐’๐ž๐ž๐ค๐š๐ญ!
Hierdie is jou kans om wรชreldklasrugby persoonlik te ervaar!

๐Ÿ—“๏ธ Wedstryd: Stormers vs All Blacks
๐Ÿ“ Stadion: DHL Stadion (Kaapstad)
๐Ÿ“… Datum: 7 August 2026

๐ƒ๐ˆ๐„ ๐๐‘๐˜๐’ ๐’๐‹๐”๐ˆ๐“ ๐ˆ๐:
- 2x Rugbywedstrydkaartjies
- 1 Aand se verblyf vir 2 by The Grey Boutique Hotel in De Waterkant, Kaapstad
- R1000 Brandstofbewys van Engen Stilbaai

๐’๐Š๐‘๐˜๐… ๐’๐Ž ๐ˆ๐:
Dis so maklik! Koop net enige bottel KWV Brandewyn of Red Heart Rum by ons voor 30 Junie.
๐Ÿ‘‰๐™†๐™’๐™‘ 3๐™…๐™–๐™–๐™ง ๐™€๐™‰ ๐™๐™š๐™™ ๐™ƒ๐™š๐™–๐™ง๐™ฉ ๐™๐™ช๐™ข ๐™ž๐™จ ๐™ฉ๐™š๐™š๐™ฃ ๐™ˆ๐™ž๐™๐™š๐™ฌ๐™–๐™ง๐™™๐™จ-๐™–๐™›๐™จ๐™ก๐™–๐™œ๐™ฅ๐™ง๐™ฎ๐™จ๐™š ๐™ฉ๐™ฎ๐™™๐™š๐™ฃ๐™จ ๐™ค๐™ฃ๐™จ ๐™ˆ๐™ž๐™™๐™™๐™š๐™ก-๐™…๐™ช๐™ฃ๐™ž๐™š ๐™Ž๐™‹๐™€๐˜พ๐™„๐˜ผ๐™‡๐™Ž ๐™—๐™š๐™จ๐™ ๐™ž๐™ ๐™—๐™–๐™–๐™ง!

๐— ๐—ฎ๐—ฎ๐—ธ ๐—ด๐—ผ๐˜‚ - ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ธ๐—ผ๐—บ๐—ฝ๐—ฒ๐˜๐—ถ๐˜€๐—ถ๐—ฒ ๐˜€๐—น๐˜‚๐—ถ๐˜ ๐Ÿฏ๐Ÿฌ ๐—๐˜‚๐—ป๐—ถ๐—ฒ

๐—ฉ๐—ฎ๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€๐—ฑ๐—ฎ๐—ด (๐—ฆ๐—ผ๐—ป๐—ฑ๐—ฎ๐—ด, ๐Ÿฎ๐Ÿญ ๐—๐˜‚๐—ป๐—ถ๐—ฒ) ๐—ถ๐˜€ ๐—ผ๐—บ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฑ๐—ฟ๐—ฎ๐—ฎ๐—ถ!๐ŸฅธKry iets spesiaal:4x ingevoerde biere @ R200 - net by Mi Liquors Die Blou ...
16/06/2026

๐—ฉ๐—ฎ๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€๐—ฑ๐—ฎ๐—ด (๐—ฆ๐—ผ๐—ป๐—ฑ๐—ฎ๐—ด, ๐Ÿฎ๐Ÿญ ๐—๐˜‚๐—ป๐—ถ๐—ฒ) ๐—ถ๐˜€ ๐—ผ๐—บ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฑ๐—ฟ๐—ฎ๐—ฎ๐—ถ!
๐ŸฅธKry iets spesiaal:
4x ingevoerde biere @ R200 - net by Mi Liquors Die Blou Seekat Stilbaai.

(Geldig tot Saterdag, 21 Junie 2026)

๐—ฉ๐—ฎ๐—ป๐—ฑ๐—ฎ๐—ด ๐˜„๐—ผ๐—ฟ๐—ฑ '๐——๐—ฟ๐—ถ๐—ป๐—ธ ๐—–๐—ต๐—ฒ๐—ป๐—ถ๐—ป ๐—•๐—น๐—ฎ๐—ป๐—ฐ-๐—ฑ๐—ฎ๐—ด' ๐˜„รช๐—ฟ๐—ฒ๐—น๐—ฑ๐˜„๐˜†๐—ฑ ๐—ด๐—ฒ๐˜ƒ๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ.๐Ÿ‡Om dit te vier, bied Mi Liquors Die Blou Seekat Stilbaai vandag ๐Ÿญ...
13/06/2026

๐—ฉ๐—ฎ๐—ป๐—ฑ๐—ฎ๐—ด ๐˜„๐—ผ๐—ฟ๐—ฑ '๐——๐—ฟ๐—ถ๐—ป๐—ธ ๐—–๐—ต๐—ฒ๐—ป๐—ถ๐—ป ๐—•๐—น๐—ฎ๐—ป๐—ฐ-๐—ฑ๐—ฎ๐—ด' ๐˜„รช๐—ฟ๐—ฒ๐—น๐—ฑ๐˜„๐˜†๐—ฑ ๐—ด๐—ฒ๐˜ƒ๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ.
๐Ÿ‡Om dit te vier, bied Mi Liquors Die Blou Seekat Stilbaai vandag ๐Ÿญ๐Ÿฌ% ๐—ฎ๐—ณ๐˜€๐—น๐—ฎ๐—ด op uitgesoekte Chenin Blanc-wyne.

Wat is jou gunsteling Chenin Blanc?

Diรฉ aanbod is nรฉt geldig vandag, Saterdag (13 Junie 2026).
Nie te koop aan persone ๐Ÿ”ž

Kom loer in by Mi Liquors Die Blou Seekat Stilbaai - vir kompetisies waar jy GROOT kan wen en BAIE specials!๐Ÿ‘€Kyk net hie...
12/06/2026

Kom loer in by Mi Liquors Die Blou Seekat Stilbaai - vir kompetisies waar jy GROOT kan wen en BAIE specials!๐Ÿ‘€

Kyk net hierna:
โ–ช๏ธ2 bottels Perdeberg SSR vir net R100! (Slegs geldig tot mรดre, Sat. 13 Junie)
โ–ช๏ธJakkalsvlei Pink Moscato vir net R79.90 !!
โ–ช๏ธMiddel-Junie SPECIALS - en MiRewards-lede spaar selfs meer!
โ–ช๏ธNeem deel aan die rugbykompetisie!
โ–ช๏ธCastle Lager 750ml SPECIAL (geldig tot 31 Julie)

Sien jou by Mi Liquors Die Blou Seekat Stilbaai - ons is oop elke dag van 9:00 tot 18:00 (toe op Sondae).

Winter is 'n goeie tyd vir ..... SPECIALS by Mi Liquors Die Blou Seekat Stilbaai !!๐ŸทKry Jakkalsvlei Pink Moscato nou tee...
10/06/2026

Winter is 'n goeie tyd vir ..... SPECIALS by Mi Liquors Die Blou Seekat Stilbaai !!

๐ŸทKry Jakkalsvlei Pink Moscato nou teen slegs R79.90 !!
(Diรฉ prys is slegs geldig tot Saterdag, 20 Junie en terwyl voorraad hou.)

๐Ÿ‘€Kom loer in by Die Blou Seekat - hier is nog heelwat ander ๐™จ๐™ฅ๐™š๐™˜๐™ž๐™–๐™ก๐™จ insluitende ons Middel-Junie-Promosies!

Wat is dan nou lekkerder as 'n uitstekende spesiale aanbod in die middel van die week?๐Ÿค”๐Ÿ‘ Kyk net hierna: ๐—ธ๐—ผ๐—ผ๐—ฝ ๐Ÿฎ๐˜… ๐—ฃ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฑ๐—ฒ๐—ฏ๐—ฒ...
09/06/2026

Wat is dan nou lekkerder as 'n uitstekende spesiale aanbod in die middel van die week?๐Ÿค”
๐Ÿ‘ Kyk net hierna: ๐—ธ๐—ผ๐—ผ๐—ฝ ๐Ÿฎ๐˜… ๐—ฃ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฑ๐—ฒ๐—ฏ๐—ฒ๐—ฟ๐—ด ๐—ฆ๐—ผ๐—ณ๐˜ ๐—ฆ๐—บ๐—ผ๐—ผ๐˜๐—ต ๐—ฅ๐—ฒ๐—ฑ ๐˜ƒ๐—ถ๐—ฟ ๐—ป๐—ฒ๐˜ ๐—ฅ๐Ÿญ๐Ÿฌ๐Ÿฌ!

Maak gou - diรฉ promosie is net geldig tot diรฉ Saterdag, 13 Junie 2026 - by Mi Liquors Die Blou Seekat Stilbaai

Nie te koop aan ๐Ÿ”ž.

Die Blou Seekat - die beste (en enigste!) van sy soort in Stilbaai-oos!

Address

Main Road East
Stilbaai
6674

Opening Hours

Monday 09:00 - 18:00
Tuesday 09:00 - 18:00
Wednesday 09:00 - 18:00
Thursday 09:00 - 18:00
Friday 09:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 18:00

Telephone

+27287541659

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mi Liquors Die Blou Seekat Stilbaai posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Mi Liquors Die Blou Seekat Stilbaai:

Share