Staanvuur Kameeldoring

Staanvuur Kameeldoring Invoerder van Kameeldoring, Charcoal en Brikette uit Namibië.

🇳🇦Kameeldoring en Sekelbos en Swarthaak uit Namibië 🇳🇦 Sluit aflewering in!Whatsapp na 083 270 9668 👈 druk net op die bl...
30/08/2026

🇳🇦Kameeldoring en Sekelbos en Swarthaak uit Namibië 🇳🇦 Sluit aflewering in!

Whatsapp na 083 270 9668 👈 druk net op die blou nommer. GEEN Messenger boodskappe nie.

15 x 15kg Kameeldoring - R1200
12 x 20kg Kameeldoring - R1300
12 x 20kg Baslose Sekelbos - R1300
15 x 20kg Swarthaak - R1350

Een van hierdie opsies bo (of ‘n kombinasie) is ons minimum bestelling wat aflewering insluit in Langebaan, Yzerfontein, Blouberg, Plattekloof, Durbanville, Bellville, Brackenfell, Stellenbosch, Paarl, Malmesbury en areas naby genoeg.

Nog enetjie vir Australië. Ons het hulle klaar leer rugby speel, nou leer ons hulle om te braai.
20/08/2026

Nog enetjie vir Australië. Ons het hulle klaar leer rugby speel, nou leer ons hulle om te braai.

“Hout in sakke per kilogram is te duur, ek koop liewers los hout”Koop jy 1000 dik of 1000 dun stukke? “Nee, ek koop maar...
14/08/2026

“Hout in sakke per kilogram is te duur, ek koop liewers los hout”

Koop jy 1000 dik of 1000 dun stukke?

“Nee, ek koop maar wat die man aflewer”

Besef jy 1000 dik en 1000 dun stukke is twee verskillende goed?

“Ja, maar dit maak nie ‘n groot verskil nie!”

Hier is die verskil.

‘n Pragtige vrag Baslose Sekelbos wat ons laai vandag, amper halfpad tussen Grootfontein en Rundu. "Dan sê jy nog, Menee...
05/08/2026

‘n Pragtige vrag Baslose Sekelbos wat ons laai vandag, amper halfpad tussen Grootfontein en Rundu.

"Dan sê jy nog, Meneer, die vis is duur"

Hoe sê een kliënt? “Jy kan skou met die Sekelbos”Ek glo nie hy is verkeerd nie.
01/08/2026

Hoe sê een kliënt? “Jy kan skou met die Sekelbos”

Ek glo nie hy is verkeerd nie.

🇳🇦🔥WEN EEN TON BASLOSE SEKELBOS🔥🇳🇦Kompetisie tyd! Ons gee weg, let wel, gee weg, EEN TON Baslose Sekelbos. Vir die volge...
19/07/2026

🇳🇦🔥WEN EEN TON BASLOSE SEKELBOS🔥🇳🇦

Kompetisie tyd! Ons gee weg, let wel, gee weg, EEN TON Baslose Sekelbos. Vir die volgende vyf weke gaan ons elke week 10 x 20kg Baslose Sekelbos weggee aan een gelukkige kliënt. Mooier Sekelbos sal jy nie kry nie.

Dus, 50 x 20kg sakke teen ‘n totale waarde van R5400.00

‘n “Like en share” gee jou ‘n ekstra kans om te wen.

Plaas jou bestelling om in aanmerking te kom.

15 x 15kg Kameeldoring , of
12 x 20kg Sekelbos , aflewering ingesluit.

Whatsapp 083 270 9668 met adres besonderhede.

Aflewering in: Velddrif tot Langebaan, Yzerfontein, Blouberg, Plattekloof, Durbanville, Brackenfell, Paarl, Stellenbosch, Somerset Wes en Malmesbury.

Vandag groet ons hierdie legende kombinasie wat ons die laaste drie jaar getroue diens gegee het. Sy word vervang met ‘n...
16/07/2026

Vandag groet ons hierdie legende kombinasie wat ons die laaste drie jaar getroue diens gegee het. Sy word vervang met ‘n nuwe, groter trokkie.

Sy het ons gehelp om honderde tonne Kameeldoring op die Kaapse paaie te versprei.

Ons kondig ‘n nuwe, lekker vet kompetisie aan om hierdie nuwe mylpaal in ons besigheid te vier. Stay posted soos hulle sê!

Baie geluk Awie Loubser met jou vlekvrye staal rooster. Hou die twee blink kante bo - vinnig draai, die kole is warm! 😉
08/07/2026

Baie geluk Awie Loubser met jou vlekvrye staal rooster.

Hou die twee blink kante bo - vinnig draai, die kole is warm! 😉

Klaar gepraat! Doen die regte ding.
02/07/2026

Klaar gepraat! Doen die regte ding.

Hierdie wit sakke noem ons wonder hout - jy wonder wat in die sakke is. Spandeer maar ‘n paar rand ekstra en ontvang reg...
01/07/2026

Hierdie wit sakke noem ons wonder hout - jy wonder wat in die sakke is.

Spandeer maar ‘n paar rand ekstra en ontvang regte Namibiese Kameeldoring, nie vyf stukke Kameeldoring en die res is Karoo/Bosveld doringhout vol kewers wat weggesteek is onder in die sak nie.

Druk net op die nommer 👉🏻 083 270 9668 om regte Kameeldoring te koop.

Gratis aflewering: 15 x 15kg sakke - R1200
12 x 20kg sakke - R1300

Aflewerings in Yzerfontein, Blouberg, Plattekloof, Brackenfell, Durbanville, Paarl, Malmesbury, Stellenbosch en Somerset Wes. Kontak vir Werner op +27 82 926 4314 vir Stellenbosch en SSW aflewerings.

Address

Main Street
Stompneusbaai
7382

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Staanvuur Kameeldoring posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Staanvuur Kameeldoring:

Shortcuts

Share