03/09/2026
Julle het gevra, ons het geluister! 👏🔥
Joey’s Droëwors is op special teen R323 p/kg, net betyds vir die naweek se rugby! 🏉🇿🇦
Kom kry julle s’n by Joey’s Strand of Stellenbosch.
📅 Slegs 4 & 5 September
🔥 Terwyl voorraad hou!