Calvinia Vleis - Hantam Lam

Call Directions Website Contact the business

Calvinia Vleis - Hantam Lam Hello Lamb Fam!👋
Real SA meat, Hantam Karoo Lamb, 40+ years family passion. Find our lekker vleis in Calvinia & Strand butcheries. Taste the quality.

Order online for WC delivery (Gauteng frozen boxes too!). Shop now! 👇 https://www.calviniavleis.co.za/ Calvinia Slagters – Calvinia Slaghuis
Kontakpersoon: Rika Esterhuizen
Tel: (027) 3411 073
Epos: [email protected]
Langs die Hantamhuis en reg oorkant die groot rooi posbus! Calvinia Vleis – Strand Slaghuis
Kontakpersoon: Wietsche Bresler
Tel: (021) 853 6919
Epos: [email protected]
Oorkant Laerskool Lochnerhof se sportgronde! Calvinia Vleis - Kuilsrivier Slaghuis
Kontakpersoon: Herman Louw
Tel: (021) 903 3835
Epos: [email protected]

🇿🇦 Calvinia Vleis is trots om deel te wees van Groen Trek 2026!Volg Calvinia Vleis se Hantam Lam saam Lekkewaan op hulle...
09/10/2026

🇿🇦 Calvinia Vleis is trots om deel te wees van Groen Trek 2026!

Volg Calvinia Vleis se Hantam Lam saam Lekkewaan op hulle besonderse reis deur Suid-Afrika!
https://www.facebook.com/share/p/1KTBNiNXbY/

Drie elektriese voertuie, meer as 2 000 km en ’n belangrike doelwit: om landbou en landelike veiligheid te ondersteun.

Ons is baie trots om hierdie span met ons Hantam Lam op hul pad te ondersteun. Want as Suid-Afrikaners saamstaan en hande vat, kan ons ’n verskil maak!

Ons wens die hele Groen Trek span veilige reis, baie sukses en natuurlik ’n paar lekker braai-oomblikke langs die pad toe!

Calvinia Vleis | Hantam Lam
Waar kom jou vleis vandaan? Waar kom jou lam vandaan?

Calvinia Vleis Gauteng:
https://nationwide.calviniavleis.co.za

Calvinia Vleis Western Cape:
www.calviniavleis.co.za

Want your Calvinia Vleis delivered in time for the weekend?Make sure your order is placed before Thursday at 11:00 AM to...
07/10/2026

Want your Calvinia Vleis delivered in time for the weekend?
Make sure your order is placed before Thursday at 11:00 AM to secure your weekend delivery.

Stock up on premium Hantam Lamb and get ready for your weekend braai without the last-minute rush!

🛒 Order online:
https://nationwide.calviniavleis.co.za
www.calviniavleis.co.za

Plan ahead. Braai better. We deliver.

Waar kom jou vleis vandaan? |
Waar kom jou lam vandaan?

✨ Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! We are so grateful for the positive reviews coming in. At Calvinia Vleis Str...
06/10/2026

✨ Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! We are so grateful for the positive reviews coming in. At Calvinia Vleis Strand, every review matters to us. We build on both the positive praise and the constructive feedback to make sure we always give you our absolute best.
Laat weet ons asseblief wat julle dink! If you have visited us recently, please share your experience on our Google Maps page here: https://maps.app.goo.gl/qVwWLpecchZoNYUj8


06/10/2026

Kom gryp jou gunsteling BOM BROOD vir die naweek, nou beskikbaar by Calvinia Vleis - Hantam Lam 🔥🥖
Corner of Sarel Cilliers and Lourensriver Road, Strand.

06/10/2026

Vleisfees 2026 saam Hein Prins , Sune Grobbelaar en Gideon van Zyl🍻 Calvinia Vleis - Hantam Lam het weerklik die lekkerste vleis in die land 🥩🐑Dankie Hantam Vleisfees vir ń ongelooflike fees, sien uit na volgende jaar 🍻

05/10/2026

Verf jou eie koekie! Pret vir groot en klein.

Beskikbaar by Calvinia Vleis - Hantam Lam in die Strand.

05/10/2026

Waar kom jou vleis vandaan?

Goeie môre ☀️Dis Maandag…die koffie is warm, die manne is terug by die werk en ons is reg vir ’n nuwe week!Nou vat ons d...
05/10/2026

Goeie môre ☀️
Dis Maandag…die koffie is warm, die manne is terug by die werk en ons is reg vir ’n nuwe week!

Nou vat ons die week aan soos ’n behoorlike Hantam span 💪🥩

Vir vars vleis en landwye aflewering:
www.calviniavleis.co.za
www.nationwide.calviniavleis.co.za

02/10/2026

Vrydag is hier en die naweek vra vir ’n lekker braai!
Maak seker jou yskas is vol van die beste Hantam Lamb en kry jou vleis vandag nog bestel.
Want kom ons wees eerlik… ’n naweek sonder ’n lekker stukkie vleis is net nie dieselfde nie!

Bestel aanlyn:
https://nationwide.calviniavleis.co.za
www.calviniavleis.co.za

Waar kom jou vleis vandaan?

Address

Corner Of Sarel Cilliers And Lourensriver Road
Strand
7140

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:30
Tuesday 08:00 - 17:30
Wednesday 08:00 - 17:30
Thursday 08:00 - 17:30
Friday 08:00 - 17:30
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27218536919

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Calvinia Vleis - Hantam Lam posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Calvinia Vleis - Hantam Lam:

Shortcuts

Share

Category