Biltong Spens

Biltong Spens Lip lekker biltong, self gemaak hier in Strand. As jy eers kom proe, gaan jy nie kan wegbly nie :-) Ons glo in goeie gehalte vleis produkte teen billike pryse.

Mainroad se eie nuwe Padstal...oppad werk toe en terug

Lip lekker biltong, self gemaak hier in Strand. As jy eers kom proe, gaan jy nie kan wegbly nie :-)

Ons het meer as 32 jaar se ondervinding in die slaghuis bedryf en as biltong makers van die Vrystaat af. Kom hap ook n paar ander dinge in die Biltong Spens. Iets vir die soettand. Fudge, konfyt, koekies, beskuit en ander gebak. Ons maak die l

ekkerste boerewors ook! Ons eie wenresep wat in die Vrystaat gebore is. Jy sal nie honger hier uitstap nie!

NAWEEK is hier🥩🍔🍗🌭🫕Die ☀️☀️ skyn en ons moet dan beslis braai🔥🔥Allerhande lekker braaidinge by Biltong Spens.....🛑 Vars ...
05/06/2026

NAWEEK is hier🥩🍔🍗🌭🫕
Die ☀️☀️ skyn en ons moet dan beslis braai🔥🔥

Allerhande lekker braaidinge by Biltong Spens.....

🛑 Vars Gerookte Vark sparerib
🛑 Rumpsteak/Varknek sosatie
🛑 Belly rib strips
🛑 Skilpadjies en Pofadders
🛑 Verskeidenheid dik boerewors

Vars ingelegte Koejawels en koejawel konfyt.... Heerlik!!!

Lekker droëwors, chutney blare, cherry cabanossi, wilds droëwors.
KUDU Biltong in stock.

Maak n draai by 117 Main Rd Strand en kom 👀 in wat ons nog het

Die naweek 👀 vir ons 💃Vars ingelegte koejawels en koejawels konfytLekker geurige C graad Maalvleis.Vars gemaakte.... 👌 R...
28/05/2026

Die naweek 👀 vir ons 💃
Vars ingelegte koejawels en koejawels konfyt

Lekker geurige C graad Maalvleis.

Vars gemaakte....
👌 Rooiworsies
👌 Continental worsies
👌 Lekker sopvleis vir n heerlike pot groentesop vir die koue

Vir die braaiers.....
👉 Verskeidenheid sosaties
👉 Gerookte Sparerib
👉 Lekker dik boerewors
👉 Lewer produkte

Verseker ook lekker biltong en droëwors en ander gedroogde produkte.

Kom maak n draai en 👀 in by
117 Main Rd Strand

Lekkkkkkkeeeeerrrrr NAWEEK💃💃Ons MOET braai voor die reën kom.Vars in die Yskas.....◾ Sonstraal boerewors◾ Pork belly rib...
23/05/2026

Lekkkkkkkeeeeerrrrr NAWEEK💃💃

Ons MOET braai voor die reën kom.
Vars in die Yskas.....

◾ Sonstraal boerewors
◾ Pork belly rib sosaties
◾ Gerookte sparerib.... So lekker varkerige🐖 braai😋😋

Die lang wag is verby vir die CURED SALAMI..... hulle is ready!!
Kom kry 'n rol asook' n rol cooked Salami.

Lekker vet biltong en lekkerste tradisionele droëwors.

Maak vandag n draai by 117 Main Rd Strand en kom loer 👀 wat ons alles het.

18/05/2026
Hierdie week se spyskaart moet 'n Maalvleis gereg bevat .Geurige C graad Maalvleis, bietjie growwer gemaal vir.....◾ Ker...
18/05/2026

Hierdie week se spyskaart moet 'n Maalvleis gereg bevat .
Geurige C graad Maalvleis, bietjie growwer gemaal vir.....
◾ Kerrie en rys
◾ Lasagne
◾ Bobotie
◾ "Slangetjies"
◾ Kerrie Piesangs Frikkadelle
◾ Tuisgemaakte hamburger patties

Mooi sopvleis vir n geurige pot super winterkos😋😋😋

Loer👀 in by 117 Main Rd Strand vir nog vele lekker vleise, Gerookte worsies en biltong

Die ☀️ son☀️ skyn en ons moet braai!Vars gemaak.....◾ Skilpadjies◾ Pofadder◾ KaasworsWinter is hier. Mooi sopvleis en mu...
15/05/2026

Die ☀️ son☀️ skyn en ons moet braai!

Vars gemaak.....
◾ Skilpadjies
◾ Pofadder
◾ Kaaswors

Winter is hier. Mooi sopvleis en murgbene.

Vars gemaak....
◾ Kassegriller
◾ Russian

Nog vele meer braaidinge...
Dik boerewors
Verskeidenheid sosaties
Rumpsteak
Gerookte Sparerib
Gerookte Varknek steak

Kom loer👀 in by 117 Main Rd Strand

🌸🥀 🪷MOEDERSDAG💖🌷🌺🌹🌻 Sondag.Spesiale Moedersdag koekies. 💐Bederf ma bietjie met n lekker ete wat pa en kinders aanmekaar ...
08/05/2026

🌸🥀 🪷MOEDERSDAG💖🌷🌺🌹🌻 Sondag.

Spesiale Moedersdag koekies. 💐

Bederf ma bietjie met n lekker ete wat pa en kinders aanmekaar slaan. Dit hoef nie deftig te wees..... Net die idee dat sy niks hoef te doen is vir haar genoeg.

Kom kry lekker wors en sosaties vir n braai + braaibroodjie
Rumpsteak en varknek + chips
Frikkadelle + groente
Hamburger + chippies

Maak draai by 117 Main Rd Strand

Lekkkkkkerrrrr Sonstraal Boerewors. SPECIAL vir Vrydag en Saterdag (solank voorraad hou.) Normale prys R138 p/kg. NOU ne...
07/05/2026

Lekkkkkkerrrrr Sonstraal Boerewors. SPECIAL vir Vrydag en Saterdag (solank voorraad hou.) Normale prys R138 p/kg. NOU net R129p/kg. Kilo pakke. Kwaliteit produk😋😋😋

◾ Lekker sopvleis
◾ Mooi maalvleis
◾ Frikkadelle, net reg om gaar te maak.
◾ Boerewors.... NET Bees, geen vark.
◾ Sosaties en vele meer braaidinge

Lekker biltong, droewors, blare, wilds droëwors, cherry cabanossi, chilli bites

Kom kuier, loer 👀 in en kyk wat ons nog het. 🙂🙂
117 Main Rd Strand

Vir die koue reënweer soek ons comfort food.Wat is beter as lekker pot SOP of KERRIEKOS.◾ Vars en geurige sopvleis en mo...
06/05/2026

Vir die koue reënweer soek ons comfort food.
Wat is beter as lekker pot SOP of KERRIEKOS.

◾ Vars en geurige sopvleis en mooi Maalvleis spesiaal vir die doel.

◾ Vir goeie gesondheid het jy lewer nodig. Ryk aan Yster, Vit B12, proteine en Vit A, K.
By Biltong Spens kry jy Lewerwors, gemaalde lewer met speserye. By die gemaalde lewer is ook bees Maalvleis om die smaak te verbeter.

◾ Vars gemaak Rooiworsies, continental worsies, cooked Salami

Kom loer in vir nog lekkernye en kwaliteit produkte.
117 Main Rd Strand

HAPPY FRIDAY💃💃 en as dit n vakansiedag is nog lekkerder😍OOP tot so 3 uur se kant🙂.Kom kry lekker vars gemaak....⭕ Hambur...
01/05/2026

HAPPY FRIDAY💃💃 en as dit n vakansiedag is nog lekkerder😍

OOP tot so 3 uur se kant🙂.

Kom kry lekker vars gemaak....
⭕ Hamburger patties 125g
⭕ Gerookte Sparerib
⭕ Cooked Salami

❗ Maak jou eie hamburger met kwaliteit pattie @ R16.50...Tamatie, agurkie, kaas, mayo
Sousie en lekker vars bun. (lekkerste buns by "Fanta kafee" oorkant biltong Spens ) totaal R25 per burger😋😋
❗ Toebroodjie met salami en Tamatie.
❗ Sparerib en chip....... En NATUURLIK BILTONG

Etes gesort. Sien jou later
117 Main Rd Strand

Address

117 Main Road
Strand
7140

Opening Hours

Monday 09:00 - 18:00
Tuesday 09:00 - 18:00
Wednesday 09:00 - 18:00
Thursday 09:00 - 18:00
Friday 09:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 14:00

Telephone

+27828997344

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Biltong Spens posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category