04/10/2024
Veiling resultate by die 10de Kalahari Beefmaster Produksieveiling βΌοΈ
Baie dankie aan elke koper, onder bieΓ«r en besoeker wat die veiling ondersteun het! Ons waardeer elke oproep, goeie wens en bod. Dit was βn kopersmark en elke lot is verkoop. Geniet julle Beefmasters!
π₯