Rooikrans Eiers

Directions

Rooikrans Eiers Gesonde hoenders=gesonde eiers

16/06/2026

So skrop en wei die henne voor die son sak! Magies vol, ogies toe.

Rooikrans Eiers, se free range henne se eiers linkerkant, henne op hok, regterkant.  Sien die groot verskil in free rang...
26/05/2026

Rooikrans Eiers, se free range henne se eiers linkerkant, henne op hok, regterkant. Sien die groot verskil in free range teenoor henne op hok.
Baie beter kwaliteit en kleur as jou henne die vryheid en ruimte kan geniet.
Rooikrans ae vars plaaseiers!

Ingesettle vir die aand.. Nuwe hennetjies vir die toekoms
23/04/2026

Ingesettle vir die aand.. Nuwe hennetjies vir die toekoms

Henne verslind hulle vars fyn spinasie en gefermenteerde kos! Goeie groen kos dra by tot gesonde eiers! Dis Vars, Dis Pl...
08/04/2026

Henne verslind hulle vars fyn spinasie en gefermenteerde kos! Goeie groen kos dra by tot gesonde eiers! Dis Vars, Dis Plaas!!

18/03/2026

Hoe lekker skrop die hen.

Dis plaas! En plaasvars gesonde eiers!
01/03/2026

Dis plaas! En plaasvars gesonde eiers!

Rooikrans Boerdery se ou henne stel nie teleur nie. Iets spesiaals. 1 eier weeg 110g. 2 keer wat n gewone Large eier wee...
17/02/2026

Rooikrans Boerdery se ou henne stel nie teleur nie. Iets spesiaals. 1 eier weeg 110g. 2 keer wat n gewone Large eier weeg.
Let wel die eiergeel se mooi donker kleur.

Nog n batch leghorns!! Toekomstige henne vir Rooikrans Boerdery
15/02/2026

Nog n batch leghorns!! Toekomstige henne vir Rooikrans Boerdery

Nuwe generasie oppad
07/02/2026

Nuwe generasie oppad

30/01/2026

Al die sizes.. Vars van die vrylopende henne

Address

Swellendam

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rooikrans Eiers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category