Belnosi Game Farm

Belnosi Game Farm Beautiful 2000HA game farm in Limpopo less than 4hrs from Pretoria. Hunting by Invite only.

Besprekings:
Min 4 jagters - Min 3 Nagte
R7000 betaalbaar binne 7 dae vanaf faktuur. Kanselasies en terugbetaling van deposito:
1 maand voor jagdatum 100%
2 weke voor jagdatum 50%
1 week en minder - geen terugbetaling

14/05/2025
Ondersteun asb die jaarlikse jagpakket veiling. Alles gaan vir die veiligheid van ons omgewing en ons boere.
25/02/2025

Ondersteun asb die jaarlikse jagpakket veiling. Alles gaan vir die veiligheid van ons omgewing en ons boere.

Scan the QR code with any smart device to download or alternatively you can use the smart device app icons to visit the apple / google play store and Hauwei App Gallery

09/01/2025

Announcement: Hunting by invite only!

Nuwe jaar , nuwe dinge.Ons kry vreeslike goeie reen vanaf einde Desember so die veld is groen die panne is vol en die ri...
09/01/2025

Nuwe jaar , nuwe dinge.
Ons kry vreeslike goeie reen vanaf einde Desember so die veld is groen die panne is vol en die rivier loop sterk!

Ons sal binne die vlgde paar dae die pryslys en beskikbare datums uitstuur so hou maar die Whatsapps dop.

Bosveld Groete!

12/06/2024

SCAM ALERT! Hier is n man wat Belnosi se pryslys saam met klomp fake fotos deel op whatsapp en jagte verkoop. ASB kontak my direk op fb of op 0743176363. Dis ons ENIGSTE kontak nommer! En dis net ek (Sumarita/Sumi)wat besprekings behartig.

11/06/2024

SCAM ALERT! Hier is n man wat Belnosi se pryslys saam met klomp fake fotos deel op whatsapp en jagte verkoop. ASB kontak my direk op fb of op 0743176363. Dis ons ENIGSTE kontak nommer!

Address

Belnosi Game Farm
Thabazimbi

Telephone

+27743176363

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Belnosi Game Farm posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category