Mahlangeni Hunting Safari

Call Directions Contact the business

Mahlangeni Hunting Safari Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Mahlangeni Hunting Safari, Farm, Klipgat, Thabazimbi.

Goeiedag almal, As iemand sou belangstel in egte Thabazimbi sekelbos hout,stuur my gerus n whatsapp.076 571 2634
19/11/2024

Goeiedag almal,
As iemand sou belangstel in egte Thabazimbi sekelbos hout,stuur my gerus n whatsapp.

076 571 2634

Kom en ervaar die natuur ten volle met ons bosveld kampeerterrein!Ontdek die skoonheid van die bos en geniet jouself in ...
23/04/2024

Kom en ervaar die natuur ten volle met ons bosveld kampeerterrein!
Ontdek die skoonheid van die bos en geniet jouself in 'n wêreld van natuurlike wonders.
Sluit by ons aan vir 'n onvergeetlike bosveld-ervaring, waar krag en ablusie nie n opsie is nie!
water sal voorsien word om boskaravane vol te maak.

ONTHOU JOU GRAFIE!! 🌳

Vir verdere navrae Whatsapp : 0765712634

Ontsnap die gewoel en gejaag, en verdiep jouself in die natuur se omhelsing by ons rustige wildplaas. Geniet asemrowende...
23/04/2024

Ontsnap die gewoel en gejaag, en verdiep jouself in die natuur se omhelsing by ons rustige wildplaas.
Geniet asemrowende uitsigte terwyl jy in pure rustigheid ontspan. Jou perfekte wegbreek wag!

Ongeveer 20km buite Thabazimbi.
Beskikbaar vir funksies.
Akkommodasie vir 20 gaste.
Wildsritte beskikbaar.

Vir verdere navrae , Whatsapp 0765712634

Mahlangeni skop die jaar die jagseisoen af met uitstekende pryse op verblyf en wild. WhatsApp : 0765712634 vir ń pryslys...
23/04/2024

Mahlangeni skop die jaar die jagseisoen af met uitstekende pryse op verblyf en wild.

WhatsApp : 0765712634 vir ń pryslys wat jou sak gaan pas.

Address

Klipgat
Thabazimbi
0387

Opening Hours

Monday 07:00 - 18:00
Tuesday 07:00 - 18:00
Wednesday 07:00 - 18:00
Thursday 07:00 - 18:00
Friday 07:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 16:00
Sunday 08:00 - 16:00

Telephone

+27765712634

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mahlangeni Hunting Safari posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Mahlangeni Hunting Safari:

Shortcuts

Share

Category