Die Koskas

Die Koskas Wendy by Benathie Centre
Warmbad weg 2
Thabazimbi
Whatsapp-bestellings:
083 485 0380

Sweef sommer na Die Koskas  toe vir 'n takeaway 😀(prentjie geleen)
28/06/2024

Sweef sommer na Die Koskas toe vir 'n takeaway 😀

(prentjie geleen)

Kom bestel heerlike vetkoek, jaffels en nog vele meer by Die Koskas en vergeet van skottelgoed in hierdie winter koue.
24/06/2024

Kom bestel heerlike vetkoek, jaffels en nog vele meer by Die Koskas en vergeet van skottelgoed in hierdie winter koue.

30/05/2024

Die Koskas

As jy so voel, beteken dit jy het ñ Jaffel tekort. Vergeet van die medisyne kas en kom maak môre ñ draai by Die Koskas.P...
02/05/2024

As jy so voel, beteken dit jy het ñ Jaffel tekort. Vergeet van die medisyne kas en kom maak môre ñ draai by Die Koskas.

Prent geleen van Pinterest.

Is jou yskas full of emptiness?Ons het die oplossing. Kom loer in by Die Koskas
28/04/2024

Is jou yskas full of emptiness?

Ons het die oplossing.
Kom loer in by Die Koskas

  kom maak volgende week ñ draai vir ñ lekker jaffel, pannekoek, vetkoek of toast broodjie.
20/04/2024

kom maak volgende week ñ draai vir ñ lekker jaffel, pannekoek, vetkoek of toast broodjie.

 Lekker naweek almal. Kom maak ñ draai by Die Koskas  vir naweek lekkernye. (Foto geleen)
12/04/2024

Lekker naweek almal. Kom maak ñ draai by Die Koskas vir naweek lekkernye.

(Foto geleen)

Die Koskas  maak Maandae lekker 😀
17/03/2024

Die Koskas maak Maandae lekker 😀

Môre is weer die M-woord dag. Maak die dag groen in plaas van blou en kom koop heerlike kos by Die Koskas
10/03/2024

Môre is weer die M-woord dag. Maak die dag groen in plaas van blou en kom koop heerlike kos by Die Koskas

Address

Wendy By Benathie Centre Warmbad Weg 2
Thabazimbi
0380

Telephone

+27834850380

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Koskas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category