Kruisrivier Farm Products

Kruisrivier Farm Products Dié gasteplaas bied verblyf in die Old Schoolhouse met slaapplek vir 4 gaste. Die kombuis is volledig toegerus. Neem asb.

Kruisrivier Guest Farm is op 'n werkende plaas in die Breederiviervallei geleë aan die voet van Bloutoring en is die ideale wegbreekplek vir gaste wat 'n bietjie uit die stad wil ontsnap. Dié oopplan-eenheid het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, asook 'n privaat, aparte badkamer met 'n stort. Gaste kan heerlik op die verandas ontspan en die buite-braaigeriewe benut. kennis dat die eenheid nie 'n TV

het nie en die plaas het nie selfoonontvangs nie. Kruisrivier Guest Farm strek van af 2500ha en bied verskeie doendinge, soos bergfietsry, en voëls kyk. Daar is ook verskeie diere te sien, soos Skilpadspesies, Springbokke, Elande, Gemsbokke, Swartwildebeeste, Rooihartbeeste, Steenbokke , skape, perde en meer as 180 voëlsoorte. Daar is ook verskeie staproetes op die plaas en gaste kan gerus hul vierwielmotorfietse saambring mits dit vooraf gereël word. Troeteldiere is ook welkom mits dit vooraf gereël word. Wildritte is teen ekstra koste per uur beskikbaar. Tydens Jagseisoen is jagters welkom pryse word deur gegee tydens bespreking.

Address

Touwsvalley
Touwsrivier

Telephone

+27714961700

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kruisrivier Farm Products posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kruisrivier Farm Products:

Share

Category