De Bron gasteplaas

De Bron gasteplaas Ontspan, oorslaap, stap, fietsry, visvang, jag, wildbesigtiging , swembad in tuin! Elke kamer kan tot vier persone huisves!

Ons is n gasteplaas wat oornaggeriewe bied vir reisigers sowel as n plek waar iemand vir n naweek, nag of selfs meer net wil kom ontspan. Hier is selfsorggeriewe met oa braaigeriewe maar etes kan ook voorsien word mits vooraf met bespreking gereel . Twee kamers met badkamers (storte - nie baddens nie) en kitchenette plus yskas en kombuis toegerus met nodige glase , eetgerei, wasbak ens. ekstra mat

rasse en n baba slaapbed op aanvraag is beskikbaar. Kamers en badkamers volledig toegerus met linne en handdoeke. Voorsiening vir klein troeteldiere kan getref word mits dit vooraf gemeld en gereel is. Groot parkeerarea agter die gastekamers.

Address

Trompsburg
Trompsburg

De bron gasteplaas is 135 km suid van Bloemfontein langs die N1 roete ! Ons kan ook bereik word via die R704 Jagersfontein Trompsburg teerpad indien u die N1 wil vermy. Insluitend in die afstand is 6 km grondpad vanaf die ingang van die plaas!

General information

Vir enige navrae skakel gerus Olga Louw by 0827831467 of e pos adres [email protected] of [email protected]

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when De Bron gasteplaas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category