Marhoff Slaghuis/Butchery

Marhoff Slaghuis/Butchery Family Butchery with a passion for service and giving clients the best quality meat at the best price

Ons klient wat n Top Vleisbees Boer is het ons die geleentheid gebied om sy heel bees te verwerk soos wat hy dit wil gen...
19/09/2025

Ons klient wat n Top Vleisbees Boer is het ons die geleentheid gebied om sy heel bees te verwerk soos wat hy dit wil geniet. Wat n voorreg om nie net dit te doen nie maar ook die kwaliteit vleis te beleef wat hulle produseer- baie dankie!




Ons verwerk nie net Wildsvleis nie, so bring jou eie of gekoopte slagdiere en laat ons dit vir jou profesioneel verwerk ...
07/09/2025

Ons verwerk nie net Wildsvleis nie, so bring jou eie of gekoopte slagdiere en laat ons dit vir jou profesioneel verwerk en verpak, soos wat jy dit verlang vir n groot besparing.



Super A2 Bees Voorkwart.Altyd lekker om aan n klient se behoeftes te voldoen en sy verwagting te oortref. Baie dankie vi...
29/08/2025

Super A2 Bees Voorkwart.

Altyd lekker om aan n klient se behoeftes te voldoen en sy verwagting te oortref. Baie dankie vir die vertroue en ondersteuning.


Vir ons kundige en bekwame personeel is ons klient se behoeftes prioriteit . Baie dankie vir die ondersteuning en vertro...
29/08/2025

Vir ons kundige en bekwame personeel is ons klient se behoeftes prioriteit . Baie dankie vir die ondersteuning en vertroue.




Groot dank en waardering as ons klient ons deel maak van hulle vleis ervarings. Dankie vir die vertroue wat julle in ons...
03/07/2025

Groot dank en waardering as ons klient ons deel maak van hulle vleis ervarings. Dankie vir die vertroue wat julle in ons plaas om dit moontlik te maak!


Ons Mobiele Koelkamer maak die lewe net makliker. Boek hom vroegtydig vir jou volgende, onvergeetlike, Jag-Naweek 🐾     ...
03/07/2025

Ons Mobiele Koelkamer maak die lewe net makliker. Boek hom vroegtydig vir jou volgende, onvergeetlike, Jag-Naweek 🐾





Vir ons kundige en bekwame personeel is ons klient se behoeftes prioriteit . Baie dankie vir die ondersteuning en vertro...
03/07/2025

Vir ons kundige en bekwame personeel is ons klient se behoeftes prioriteit . Baie dankie vir die ondersteuning en vertroue.



My HERO …. My DAD
15/06/2025

My HERO …. My DAD



11/05/2025

Address

R36 Road
Tzaneen
0850

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Marhoff Slaghuis/Butchery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category