12/08/2026
•• Koek van die dag ••
Oreo Sweetie Pie Sjokolade Koek van Philíppe's Vars Gebak !🎂🍫
Kom Geniet ń Heerlike Koppie Koffie & ń Lekker Sny Koek By The Coffee Shop At Mediclinic Upington !☕️
Jy Hoef Nie In Die Hospitaal Te Wees Nie, Ons Is Oop Vir Die Publiek! •• ☕🍰🥰
☎️ - 071 413 7565