Bubbly Bite Deli and Butchery

Bubbly Bite Deli and Butchery Deli en slaghuis met top kwaliteit produkte beskikbaar

Heerlike etes, heel week by Bubbly Bite Deli and Butchery 😁 Wat is jou gunsteling?
12/08/2026

Heerlike etes, heel week by Bubbly Bite Deli and Butchery 😁 Wat is jou gunsteling?

Lekker rus môre, sien jul weer Dinsdag! 😊
09/08/2026

Lekker rus môre, sien jul weer Dinsdag! 😊

Like as jy saamstem 😁😉
06/08/2026

Like as jy saamstem 😁😉

Dié week het ons weer heerlike etes by Bubbly Bite Deli and Butchery 😁 Koop vir middagete of bêre dit vir ń lekker aande...
03/08/2026

Dié week het ons weer heerlike etes by Bubbly Bite Deli and Butchery 😁 Koop vir middagete of bêre dit vir ń lekker aandete!

Al ons etes is perfek vir middag en aandetes!
30/07/2026

Al ons etes is perfek vir middag en aandetes!

Moet nie dié winskopie misloop vandag en môre  nie! 😁😉5 Nelson Mandela Rylaan, oorkant Madeira KaffeeSlegs beskikbaar in...
24/07/2026

Moet nie dié winskopie misloop vandag en môre nie! 😁😉

5 Nelson Mandela Rylaan, oorkant Madeira Kaffee

Slegs beskikbaar in Bubbly Bite Deli and Butchery , geen bestellings nie.
First come first serve.

Geen eft, slegs kontant.

Die aanbod is slegs vir die twee dae terwyl voorraad hou.

Spaar jouself kos-maak-moeite! Kom koop elke dag van die week iets heerlik, vullend en billik by Bubbly Bite Deli and Bu...
20/07/2026

Spaar jouself kos-maak-moeite! Kom koop elke dag van die week iets heerlik, vullend en billik by Bubbly Bite Deli and Butchery!

Heerlike etes elke dag van die week, beskikbaar by Bubbly Bite Deli and Butchery - 5 Nelson Mandela Rylaan, oorkant Made...
13/07/2026

Heerlike etes elke dag van die week, beskikbaar by Bubbly Bite Deli and Butchery - 5 Nelson Mandela Rylaan, oorkant Madeira Kaffee 😁

Moet nie dié winskopie misloop môre en Saterdag nie! 😁😉5 Nelson Mandela Rylaan, oorkant Madeira KaffeeSlegs beskikbaar i...
09/07/2026

Moet nie dié winskopie misloop môre en Saterdag nie! 😁😉

5 Nelson Mandela Rylaan, oorkant Madeira Kaffee

Slegs beskikbaar in Bubbly Bite Deli and Butchery, geen bestellings nie.
First come first serve.

Geen eft, slegs kontant.

Die aanbod is slegs vir die twee dae terwyl voorraad hou.

🌿 Maak jou week makliker én lekkerder! 😋Hoekom ure in die kombuis spandeer as ons reeds die heerlike etes vir jou voorbe...
05/07/2026

🌿 Maak jou week makliker én lekkerder! 😋
Hoekom ure in die kombuis spandeer as ons reeds die heerlike etes vir jou voorberei het? Kom haal jou gunsteling vir elke dag van die week en geniet tuisgemaakte smaak sonder die moeite.

🥘 Vars voorberei 🥩 Gehalte waarop jy kan staatmaak 📍 Kom kuier by Bubbly Bite Slaghuis en laat ons jou week se etes uitsorteer!

🍽️

Address

5 Nelson Mandela Avenue
Upington
8800

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27726208321

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bubbly Bite Deli and Butchery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share