Kalahari Mall Superspar

Kalahari Mall Superspar All for Smiles

04/08/2026
🔥 DIE WAG IS VERBY! 🔥Met groot opgewondenheid kondig ons aan dat Vaatjie een van die beoordelaars van Battle of the Chef...
03/08/2026

🔥 DIE WAG IS VERBY! 🔥

Met groot opgewondenheid kondig ons aan dat Vaatjie een van die beoordelaars van Battle of the Chefs 2026 is! 👨‍🍳🏆

Maak gereed vir ongelooflike disse, strawwe kompetisie en onvergeetlike oomblikke. 🍽️🔥

Wie d**k jy gaan met die titel van Battle of the Chefs 2026 wegstap? 👀

Groot Interjol Battle of the chefs 2026!🏆Dis amper weer tyd vir Superspar Kalahari Mall se Battle of the Chefs!!Raai wie...
16/07/2026

Groot Interjol Battle of the chefs 2026!🏆

Dis amper weer tyd vir Superspar Kalahari Mall se Battle of the Chefs!!

Raai wie is een van die beoordelaars van 2026?

Ons lees graag in die kommentaar.

16/07/2026

❤️ Baie dankie Upington ❤️

Elke muntstuk wat in ons RAW spaar varkies by Kalahari Mall Superspar beland, maak 'n werklike verskil.

Danksy ons Upington gemeenskap se ongelooflike ondersteuning is R4 000 ingesamel om diere in nood te help.

'n Spesiale dankie aan Kalahari Mall Superspar vir julle volgehoue ondersteuning, en aan elke lid van ons gemeenskap wat bygedra het.

Julle gee hoop aan diere wat dit die nodigste het. 🐾❤️

Ondersteun asb vir Kalahari Mall Superspar!! Saam maak ons 'n verskil! 🐶🐱🫂

Gelukkige Moedersdag aan al ons gewaardeerde kliënte en personeel.
10/05/2026

Gelukkige Moedersdag aan al ons gewaardeerde kliënte en personeel.

Maak hierdie Moedersdag ekstra spesiaal met ’n  pragtige vars blomruiker. 💐 Kom loer gerus in by ons by  Kalahari Mall S...
09/05/2026

Maak hierdie Moedersdag ekstra spesiaal met ’n pragtige vars blomruiker. 💐 Kom loer gerus in by ons by Kalahari Mall Superspar🌸🌸

Baie dankie aan Hoërskool Duineveld - Amptelik en Hoërskool Upington vir die ondersteuning van die Boerewors uitdaging.D...
06/05/2026

Baie dankie aan Hoërskool Duineveld - Amptelik en Hoërskool Upington vir die ondersteuning van die Boerewors uitdaging.
Dankie vir die tyd en energie wat julle opoffer om die skole se naam hoog te hou.

Dis vir ons ñ fees om ñ Veltie en Uppie te wees!!

04/05/2026

Baie geluk aan Hoërskool Duineveld - Amptelik.🏆

Address

Cnr Of Malherbe And Van Riebeeck Street , Kalahari Mall, Shop 33
Upington
8800

Opening Hours

Monday 08:00 - 20:00
Tuesday 08:00 - 20:00
Wednesday 08:00 - 20:00
Thursday 08:00 - 20:00
Friday 08:00 - 20:00
Saturday 08:00 - 20:00
Sunday 08:00 - 15:00

Telephone

+27543376800

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kalahari Mall Superspar posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share