Upington Slaghuis

Upington Slaghuis Upington Butchery, not only a family business but also a house hold name. Passion for the trade, quality and variety meat and meat products.

Onthou om betyds jou Vadersdag ruiker te bestel by Upington Slaghuis! 😉 As jy 'n pa is, comment sommer hier onder, dat d...
17/06/2026

Onthou om betyds jou Vadersdag ruiker te bestel by Upington Slaghuis! 😉 As jy 'n pa is, comment sommer hier onder, dat die skimp gevang word 😂

Kom draai môre vir enige aankope, ons is Dinsdag, 16 Junie gesluit. 😁😉
14/06/2026

Kom draai môre vir enige aankope, ons is Dinsdag, 16 Junie gesluit. 😁😉

Hierdié special by Upington Slaghuis wil jy nie misloop nie! Vinnig spring - terwyl voorraad hou! :D
29/05/2026

Hierdié special by Upington Slaghuis wil jy nie misloop nie! Vinnig spring - terwyl voorraad hou! :D

01/05/2026

Ons is oop tot 13:00! 😁
Mag almal Werkersdag geniet!

Ons is môre 08:00-13:00 oop! 😁 Shin en murgbene vir heerlike sop klink soos ń plan?
30/04/2026

Ons is môre 08:00-13:00 oop! 😁 Shin en murgbene vir heerlike sop klink soos ń plan?

26/04/2026
Ons is volgende week op beide vakansiedae oop! :D
24/04/2026

Ons is volgende week op beide vakansiedae oop! :D

Mag almal Paasnaweek geniet! Loer na ons ure, ons is altyd op "standby" 😉 - laat die vure hoog brand dié naweek!
01/04/2026

Mag almal Paasnaweek geniet! Loer na ons ure, ons is altyd op "standby" 😉 - laat die vure hoog brand dié naweek!

Heerlike snoek @ slegs R80/kg en varkblad @ R85/kg beskikbaar by Upington Slaghuis! Perfek so voor Paasnaweek! 😁🥳
27/03/2026

Heerlike snoek @ slegs R80/kg en varkblad @ R85/kg beskikbaar by Upington Slaghuis! Perfek so voor Paasnaweek! 😁🥳

20/03/2026

Ons is oop, 21 Maart!
Kom koop môre Eben se Wenwors, rib vir die kole, tjoppies vir jou tjommies en chilli bites peusel happies!

Address

24 Scott Street
Upington
8800

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:30
Tuesday 07:00 - 17:30
Wednesday 07:00 - 17:30
Thursday 07:00 - 17:30
Friday 07:00 - 18:00
Saturday 07:00 - 13:00

Telephone

+27543321781

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Upington Slaghuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Upington Slaghuis:

Share

Category