Noord Kaap Water & Solar

Noord Kaap Water & Solar Ons spesialiseer in waterfiltrasie, sonkragstelsels, finansiering, elektriese dienste en verkoeling — alles onder één dak. Betroubare diens.

Volhoubare tegnologie. Plaaslik en professioneel.

02/10/2026

Kry jy warm? Kry vir jou 'n 'aircon'! 📞 Skakel gerus vir Johnny by 072 967 2524 vir meer oor ons Koelman Verkoelingsafdeling.

Met kundigheid, betroubaarheid en ’n passie vir kwaliteit, verseker ons dat elke projek energiedoeltreffend, kostebespar...
30/09/2026

Met kundigheid, betroubaarheid en ’n passie vir kwaliteit, verseker ons dat elke projek energiedoeltreffend, kostebesparend en kliëntgesentreerd is.

By Koelman Verkoeling is gemak en produktiwiteit ons prioriteit.

📞 Skakel gerus vir Johnny by 072 967 2524 vir meer oor ons Koelman Verkoelingsafdeling.

Kennisgewing!! Ons is toe vir besigheid op Vrydag, 25 September 2026! Noord Kaap Water & Solar heropen weer Maandag, 28 ...
25/09/2026

Kennisgewing!!

Ons is toe vir besigheid op Vrydag, 25 September 2026!
Noord Kaap Water & Solar heropen weer Maandag, 28 September gewone tyd!

Gelukkige Erfenisdag! Mag jou dag vol vreugde en goeie tye wees.
24/09/2026

Gelukkige Erfenisdag! Mag jou dag vol vreugde en goeie tye wees.

Kennisgewing!! Ons is oop vir besigheid op Donderdag, 24 September 2026! Die Noord Kaap Water & Solar span staan gereed ...
24/09/2026

Kennisgewing!!

Ons is oop vir besigheid op Donderdag, 24 September 2026!

Die Noord Kaap Water & Solar span staan gereed om jou te help met water-, solar- en verkoelingsoplossings wat werk.

💧 Maak gerus 'n draai by Water On Tap, by die Kalahari Mall by Ingang 2 reg langs Desert Wolf Spur Steak Ranch vir die b...
23/09/2026

💧 Maak gerus 'n draai by Water On Tap, by die Kalahari Mall by Ingang 2 reg langs Desert Wolf Spur Steak Ranch vir die beste water in Upington teen net R1 per liter.

"Refill. Reward. Repeat. It’s that simple."

15/09/2026

Het jy al die mite gehoor dat solar duur is?
Met finansiering beskikbaar by kommersiële banke is sonkrag nou meer bekostigbaar as ooit.

☀️ By Noord Kaap Water & Solar glo ons in volhoubare oplossings wat werk en daarom het ons 'n span gekwalifiseerde en gelisensieerde elektrisiëns wat reg staan om jou sonkragbehoeftes professioneel en betroubaar aan te spreek.

Kontak die kenners by Noord-Kaap Water en Solar vir meer. 👉 Hugo Myburgh 📞 072 997 7428

Noord Kaap Water & Solar werk weér Internasionaal.💧 Hanno en sy span het onlangs 'n rivierwater suiweringsaanleg opgrade...
09/09/2026

Noord Kaap Water & Solar werk weér Internasionaal.💧 Hanno en sy span het onlangs 'n rivierwater suiweringsaanleg opgradering by Norotshama River Resort in Namibië suksesvol afgehandel.

Hierdie stelsel produseer 2500L skoon water per uur op SANS 241 drinkwater standaard.

Maak die slim keuse en kontak ons ​​vandag nog vir skoner water en 'n blinker toekoms.

Dankie aan die Enfin Energy Finance-span vir julle vennootskap, vertroue en samewerking, ons sien uit na nog baie sukses...
09/09/2026

Dankie aan die Enfin Energy Finance-span vir julle vennootskap, vertroue en samewerking, ons sien uit na nog baie suksesvolle projekte en ’n blink toekoms saam! ⚡

04/09/2026

☀️💧 Sonpompe is 'n slim, maklike én betroubare oplossing! Beskikbaar by Noord Kaap Water & Solar.

Met die krag van die son kry jy:

✔️ Betroubare watervoorsiening
✔️ Konstante druk sonder moeite
✔️ Maksimum energiedoeltreffendheid wat jou kostes verminder

’n Volhoubare oplossing wat werk dag na dag. Maak die slim keuse en kontak ons ​​vandag nog.

Address

16 Soutpan Street
Upington

Telephone

+27827716766

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Noord Kaap Water & Solar posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Noord Kaap Water & Solar:

Shortcuts

Share