Shukrani Raisins

Shukrani Raisins Choice Grade Raisins from the Kalahari. Contact us to order: 076 333 2556

Shukrani RaisinsWinter is n tyd vir lekker warm gebak soos heerlike beskuit en bobotie.Gebruik Shukrani Raisins om ekstr...
25/06/2026

Shukrani Raisins

Winter is n tyd vir lekker warm gebak soos heerlike beskuit en bobotie.

Gebruik Shukrani Raisins om ekstra smaak by jou disse te voeg.

VARS, KEURGRAAD rosyne.
Kwaliteit wat jy beslis nie in die winkel gaan kry nie.

Met trots verbou langs die magtige Oranje Rivier.

📲 Whatsapp 076 333 2556 om te bestel.

Keurgraad, VARS rosyne beskikbaarMet trots verbou langs die magtige Oranjerivier.Whatsapp 📲 076 333 2556 om te bestel
15/05/2026

Keurgraad, VARS rosyne beskikbaar
Met trots verbou langs die magtige Oranjerivier.

Whatsapp 📲 076 333 2556 om te bestel

Die jaar se oes stel nie teleur nie, ten spyte van al ons boere se uitdagings 🤗🤗 die soet reuk van die VARS rosyne slaan...
05/05/2026

Die jaar se oes stel nie teleur nie, ten spyte van al ons boere se uitdagings 🤗🤗 die soet reuk van die VARS rosyne slaan eintlik jou asem weg!!

🗣️Shukrani Raisins ~ Raisins from the Kalahari~

📲 Whatsapp 076 333 2556 om joune te bestel!!

Jy sal nie spyt wees nie! 🤗

🗣️ Shukrani Raisins ~ Raisins from the Kalahari~Stroopsoet, VARS dadels beskikbaar!! R130.00 per kgTerwyl voorraad hou!📲...
09/04/2026

🗣️ Shukrani Raisins ~ Raisins from the Kalahari~

Stroopsoet, VARS dadels beskikbaar!!
R130.00 per kg
Terwyl voorraad hou!

📲 Whatsapp 076 333 2556 om te bestel.

Address

Upington
8800

Telephone

+27763332556

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Shukrani Raisins posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share