13/02/2026
Pasteie gebak vir die vrieskas. Vinnig warm maak in die airfryer met 'n slaai en Chips en siedaar 'n vinnige heerlike maaltyd. Kan ook rou gevries word. Klein pasteie het bacon en kaassous in en groot pasteie lam vleis. Daar is ook hotdog, steak, pepper steak en Hoender pasteie.