Jagveld Brouery en Taphuis

Jagveld Brouery en Taphuis Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Jagveld Brouery en Taphuis, Brewery, Plot 25, Vaalwater.

🍻Jagveld Brouery & Taphuis 🍴

Bekroonde biere & heerlike etes in Vaalwater!
🍔 Vars, plaaslike bestanddele 🍔
🎶 Lewendige musiek & geleenthede 🎶
🍻 Kom proe gerus! 🍻

MyBok seisoen is amper verby en dit is nou weer tyd vir LenteBok. Jagveld Brouery stel LenteBok ons somersbier vry die 5...
25/08/2026

MyBok seisoen is amper verby en dit is nou weer tyd vir LenteBok. Jagveld Brouery stel LenteBok ons somersbier vry die 5de September dit is ‘n Saterdag. Daar sal ‘n skaap op die spit wees vanaf 12:00, jy skep sommer self. Lente is om die draai! Boek die datum.

Pos Beskikbaar:Kelner/kelnerin.Goeie dag.Jagveld Brouery en Taphuis benodig 'n kelner/kelnerin. As u belangstel kontak o...
03/08/2026

Pos Beskikbaar:

Kelner/kelnerin.

Goeie dag.
Jagveld Brouery en Taphuis benodig 'n kelner/kelnerin. As u belangstel kontak ons gerus by 0727809117 of e-pos ons by [email protected]. Ons is so 1km buite Vaalwater op die Nylstroom pad.

Afskop is 17:40
14/07/2026

Afskop is 17:40

24/06/2026
Vadersdag Spesiaal!Jagveld Brouery en Taphuis het die volgende aanbieding vir die pa’s van ons kinders.Gratis bierproepl...
15/06/2026

Vadersdag Spesiaal!
Jagveld Brouery en Taphuis het die volgende aanbieding vir die pa’s van ons kinders.
Gratis bierproeplankie en ‘n bier van jou keuse saam met jou ete.

Bierproeplankie , kom proe al 6 van ons biere, Mogol Lager, Ma**er Weissbier, Tweebuffelsmeteenskootmorsdoodgeskiet Donker Lager, Draken, MyBok en Helles en Maroela

MyBokDie jagseisoen is om die draai en dit is amper weer tyd vir MyBok. Ons stel MyBok weer vry die 2de Mei en ons gaan ...
24/04/2026

MyBok

Die jagseisoen is om die draai en dit is amper weer tyd vir MyBok. Ons stel MyBok weer vry die 2de Mei en ons gaan ’n skaapkop-ete aanbied genaamd Scherpschuttersmaaltijd.

Vir die wat nie skaapkop eet nie sal daar Bœuf Stroganoff met mieliepap of kapokaartappels
wees.

Skaapkop-ete R250 of Bœuf Stroganoff R250
Tyd: 15:00 en 18:30

Vir besprekings skakel ons by 072 7809 117 of 076 079 0407

31/03/2026

Address

Plot 25
Vaalwater
0530

Opening Hours

Monday 09:00 - 19:00
Tuesday 09:00 - 19:00
Wednesday 09:00 - 19:00
Thursday 09:00 - 19:00
Friday 09:00 - 19:00
Saturday 09:00 - 18:00
Sunday 09:00 - 15:00

Telephone

+27727809117

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jagveld Brouery en Taphuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category