Berchtesgaden Ranch & Farm

Berchtesgaden Ranch & Farm Offering our clientele to escape the city hustle and become one with nature at an authentic African lodge and spa.
(2)

18/08/2026

7 Days of being a young farmer

DIT IS LANGNAWEEK 7-10 Augustus - DIE LAASTE LANGNAWEEK VD JAGSEISOEN en ons kan jou akkommodeer.'n Uitstel kansellasie ...
05/08/2026

DIT IS LANGNAWEEK 7-10 Augustus - DIE LAASTE LANGNAWEEK VD JAGSEISOEN en ons kan jou akkommodeer.

'n Uitstel kansellasie gee nou vir ander die kans. Ons 4-ster JagLekker.co.za geakrediteerde lodge akkommodeer tem 30 pax en het vir die volgende datums nog plek beskikbaar OOK in die jagveld.

Kontak ons op die nommer 0737737841 om jou plek te bespreek.
Ons het vrystelling en kan ook buite amptelike seisoen jag.

Beskeie maar tog trots op ons plaaslike en internasionale toekennings - https://bit.ly/Accolades-rewards

So week gelede het ons berig van die nuweling kameelperd wat deur gaste in die veld raak geloop was en hulle ondervindin...
31/07/2026

So week gelede het ons berig van die nuweling kameelperd wat deur gaste in die veld raak geloop was en hulle ondervinding daarmee.
Vandag kon ons hierdie nuweling self ervaar en het sy/hy kans gegee vir n paar pragtige fotos.

Lees hieronder vanuit National Geographic - https://www.nationalgeographic.com/animals/article/giraffe-math?

Kyk gerus hierdie nuwe reeks, veral episode 10 op 8 Desember waar Berchtesgaden Ranch & Farm as een van die Toerbroers T...
30/07/2026

Kyk gerus hierdie nuwe reeks, veral episode 10 op 8 Desember waar Berchtesgaden Ranch & Farm as een van die Toerbroers Trekkampusse die studente begelei.
Trots om deel te wees van hierdie projek saam met Toerbroers Kampus

27/07/2026

27/07/2026
Dit is amptelik!Die kameelperd familie is n baba ryker. Ons skat onder n week oud.Hier het kliente van Mauritius tydens ...
25/07/2026

Dit is amptelik!
Die kameelperd familie is n baba ryker. Ons skat onder n week oud.
Hier het kliente van Mauritius tydens n jag op die nuwe baba afgekom en was bevoorreg om baie naby te kan kom vir paar fotos.

Die lodge akkommodeer tem 30 pax en het vir hierdie datums nog plek beskikbaar asook in die jagveld. Kontak ons op die n...
19/07/2026

Die lodge akkommodeer tem 30 pax en het vir hierdie datums nog plek beskikbaar asook in die jagveld. Kontak ons op die nommer om jou plek te bespreek.
Ons het vrystelling en kan ook buite amptelike seisoen jag.
Beskeie maar tog trots op ons plaaslike en internasionale toekennings - https://bit.ly/Accolades-rewards

MacNab - dit sit nie in almal se skoene nie.Baie geluk Mauritz Schoeman!
16/07/2026

MacNab - dit sit nie in almal se skoene nie.
Baie geluk Mauritz Schoeman!

Address

R33 Road, Witfontein Distrik
Vaalwater
0530

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Berchtesgaden Ranch & Farm posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Berchtesgaden Ranch & Farm:

Share

Category