Klein Bietjie Liefde

Klein Bietjie Liefde Nie in n bui om kos te maak nie? Ons het n oplossing vir jou...

Ons strewe om heerlike en bekostigbare gekookte kos te maak elke dag vir jou gerief.

Hi almal ♡♡Osn sal gesluit wees 24 en 25 September. Bestel gerus van ons 1kg maaltye vir optel Woensdag 23 September. On...
07/09/2026

Hi almal ♡♡

Osn sal gesluit wees 24 en 25 September. Bestel gerus van ons 1kg maaltye vir optel Woensdag 23 September.

Ons gaan heerlike bykosse beskikbaar hê vir Erfenisdag.

Skakel of WhatsApp Wiannel 081 556 1174

Weet julle wat?Raai wat?Ons maak daagliks vir n paar gastehuise ook smaaklike ete's.Hier is n heerlike steak, wors, pap,...
07/09/2026

Weet julle wat?
Raai wat?

Ons maak daagliks vir n paar gastehuise ook smaaklike ete's.

Hier is n heerlike steak, wors, pap, sous en n braaibroodjie.

Ons maak voorgereg en nagereg ook en lewer daagliks af.

Skakel of WhatsApp Wiannel 081 556 1174

Lekker platters ♡
07/09/2026

Lekker platters ♡

Heerlike Bykosse vir Jou Volgende Geleentheid!Laat ons die kookwerk doen! Of dit nou vir ’n braai, familie-ete, of spesi...
07/09/2026

Heerlike Bykosse vir Jou Volgende Geleentheid!
Laat ons die kookwerk doen! Of dit nou vir ’n braai, familie-ete, of spesiale funksie is – ons bied ’n wye verskeidenheid van die smaaklikste, varsste bykosse wat jou gaste se monde sal laat water.

Vars & Knoetsige Slaaie
1. Appel en Okkerneut slaai – 'n Vars, krakerige kombinasie.
2. Peer en Bloukaas slaai – Die perfekte balans tussen soet en sout.
3. Brokkoli en Spek slaai – Altyd ’n treffer by enige braai.
4. Beet en pampoen slaai – Vol ryk, herfsagtige geure.
5. Wortel slaai – Tradisioneel en propvol geur.
5. Kool slaai – ’n Klassieke, romerige gunsteling.
6. Mengel slaai – Vars, kleurvol en lig.

Romerige Aartappel- & Pasta-Gunstelinge
1. Aartappel slaai – Beskikbaar in verskeie opwindende geure.
2. Kerrie noodle en perske slaai – Die regte tradisionele geur wat almal ken.
3. Basil Pesto pasta slaai – Vars, modern en propvol kruiegeur.
4. Griekse Pasta slaai – Met olywe, feta en ’n ligte sous.
4. 1000 Island pasta slaai – Romerig en ryk.

Warm Tarte & Tradisionele Geregte
1. Samptert – Ryk, romerig en propvol sampioene.
2. Paptert – Lae van geurige pap, sous, spek en kaas.
3. Aartappel gereg – Gebak tot goudbruin perfeksie.
4. Pap en sheba – Die ultieme Suid-Afrikaanse braai-bykos.

📞 Plaas Jou Bestelling Vandag!
Kontak my gerus om jou spyskaart te bespreek of om ’n bestelling te plaas.
👤 Kontakpersoon: Wiannel
📱 Selfoon/WhatsApp: 081 556 1174
💻 Facebook-bladsy: Klein Bietjie Liefde (Onthou om ons te volg vir die nuutste opdaterings!)

Lekker est die week almal ♡ Skakel of WhatsApp Wiannel 081 556 1174
07/09/2026

Lekker est die week almal ♡

Skakel of WhatsApp Wiannel 081 556 1174

Lekker eet die week almal ♡♡
31/08/2026

Lekker eet die week almal ♡♡

Lekker eet julle almal ♡♡Skakel of WhatsApp Wiannel 081 556 1174
24/08/2026

Lekker eet julle almal ♡♡

Skakel of WhatsApp Wiannel 081 556 1174

Lekker eet almal ♡♡Skakel of WhatsApp Wiannel 081 556 1174
17/08/2026

Lekker eet almal ♡♡

Skakel of WhatsApp Wiannel 081 556 1174

Lekker eet almal ♡♡Ons gaan heelwerk vir julle sop en melkkos ook beskikbaar hé ♡♡ Skakel of WhatsApp Wiannel 081 556 11...
11/08/2026

Lekker eet almal ♡♡

Ons gaan heelwerk vir julle sop en melkkos ook beskikbaar hé ♡♡

Skakel of WhatsApp Wiannel 081 556 1174

10/08/2026

Address

68 Macowen
Vanderbijlpark

Telephone

+27815561174

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klein Bietjie Liefde posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Klein Bietjie Liefde:

Shortcuts

Share