12/10/2026
๐ โ๐ก ๐๐ฅ๐ข๐ข๐ง ๐ ๐ฌ๐๐ฃ๐๐๐ ๐ฉ๐๐ฅ ๐ ๐๐ฆ๐๐๐ ๐ช๐๐ง๐๐ฅ โ ๐๐๐ ๐ฐ๐ฑ๐ฌ๐๐๐ฒ ๐๐จ๐ฆ๐๐ข๐ก! ๐ง
Maskam Water vier โn besondere mylpaal! Ons agent, ๐๐ต๐ฟ๐ถ๐ ๐๐ผ๐๐ ๐๐ฎ๐ป Triflow Water Solutions , het sy voorraad by Maskam Water in Vanrhynsdorp kom aanvul. Die Fusion wat hy gelaai het, is die ๐ฐ๐ฑ๐ฌ๐๐๐ฒ ๐ ๐ฎ๐๐ธ๐ฎ๐บ ๐๐๐๐ถ๐ผ๐ป ๐๐ฎ๐ฎ๐ฟ๐๐ผ๐ผ๐ฟ โ๐ป ๐ณ๐ฎ๐ธ๐๐๐๐ฟ ๐๐ถ๐๐ด๐ฒ๐บ๐ฎ๐ฎ๐ธ ๐๐ผ๐ฟ๐ฑ! ๐
Chris bedien โn groot gebied, insluitend die Noord-Kaap, Springbok, die suide van Namibiรซ en die Kalahari.
๐ ๐ช๐ผ๐ผ๐ป ๐ท๐ ๐ถ๐ป ๐ฒ๐ฒ๐ป ๐๐ฎ๐ป ๐ต๐ถ๐ฒ๐ฟ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐ด๐ฒ๐ฏ๐ถ๐ฒ๐ฑ๐ฒ ๐ฒ๐ป ๐๐ถ๐น ๐ท๐ ๐ผ๐ผ๐ธ ๐ท๐ผ๐ ๐ฎ๐ณ๐๐ฎ๐น๐๐ฎ๐๐ฒ๐ฟ ๐ต๐ฒ๐ฟ๐ด๐ฒ๐ฏ๐ฟ๐๐ถ๐ธ? Kontak Chris Louw van Triflow om meer uit te vind oor die Maskam Fusionยฎ-afvalwaterbehandelingstelsel en hoe dit jou kan help om water te herwin en weer te benut.
๐ ๐๐ผ๐ป๐๐ฎ๐ธ ๐๐ต๐ฟ๐ถ๐ ๐๐ผ๐๐ โ ๐ง๐ฟ๐ถf๐น๐ผ๐
๐ฑ 063 505 5227
๐ง [email protected]
Voordat Chris die lang pad terug Upington toe aangedurf het, het hy en Gerhard eers โn heerlike ete geniet by ๐๐ถ๐ฒ ๐๐๐ ๐ฆ๐๐ผ๐ฝ ๐ฃ๐ฎ๐ฑ๐๐๐ฎ๐น ๐ฒ๐ป ๐ฃ๐น๐ฎ๐ฎ๐๐บ๐๐๐ฒ๐๐บ in Vanrhynsdorp. ๐
Ry jy deur Vanrhynsdorp? Maak gerus โn draai by diรฉ plaaslike kuierplek!