Anna's TakeAways

Call Directions Contact the business

Anna's TakeAways Everything is prepared in our food-trailer. We pride ourselves in serving freshly made food. Food-trailer located @ parking area opposite Velddrif Municipality

Ek & ou Anna is hier op die plein tot so 16:00 🥳
17/10/2026

Ek & ou Anna is hier op die plein tot so 16:00 🥳

Ek & ou Anna sal nie vandag op die plein wees nie, ons werk van die huis af. Ou Anna is "pap tyres"Oom Leon het gesê hy ...
16/10/2026

Ek & ou Anna sal nie vandag op die plein wees nie, ons werk van die huis af. Ou Anna is "pap tyres"

Oom Leon het gesê hy sal daar op die plein wees met sy goedjies

Hi julle! Oom Leon het ons verras en is vandag hier op die plein!🥳Ek & ou Anna het 2 lekker combos beskikbaar vir julle
14/10/2026

Hi julle! Oom Leon het ons verras en is vandag hier op die plein!🥳

Ek & ou Anna het 2 lekker combos beskikbaar vir julle

Ek & ou Anna is hier met 2 combos vandag.Oom Leon sal ongelukkig nog net vandag & Vrydag op die plein oop wees met sy tr...
08/10/2026

Ek & ou Anna is hier met 2 combos vandag.

Oom Leon sal ongelukkig nog net vandag & Vrydag op die plein oop wees met sy treilertjie.
Hy sal wel steeds bestellings neem vir sy biltong so julle hoef nie te stres nie🥳

Ek & ou Anna is op die plein. Oom Leon is hier met sy jaffles en goedjies, die oom met die proteas en die oom met die Jo...
07/10/2026

Ek & ou Anna is op die plein.
Oom Leon is hier met sy jaffles en goedjies, die oom met die proteas en die oom met die Jock hondekos is ook hier

Ek & ou Anna is hier op die plein tot 16:00 🌸
03/10/2026

Ek & ou Anna is hier op die plein tot 16:00 🌸

Ons post n bietjie laat vandag,  dinge is bedrywig. Uiteindelik Vrydag! Ek & ou Anna het 2 combos beskikbaar vandag. 🥳Oo...
02/10/2026

Ons post n bietjie laat vandag, dinge is bedrywig.
Uiteindelik Vrydag!
Ek & ou Anna het 2 combos beskikbaar vandag. 🥳
Oom Leon sal eers Dinsdag weer op die plein wees

Ek & ou Anna is hier op die plein met lekker specials.Oom Leon is nie vandag hier nie
01/10/2026

Ek & ou Anna is hier op die plein met lekker specials.

Oom Leon is nie vandag hier nie

Lekker warm dag vandag, dank Vader vir die Noorde windjie dat ons nou nie gaar brand nie🙌Ons is hier op die plein, oom L...
30/09/2026

Lekker warm dag vandag, dank Vader vir die Noorde windjie dat ons nou nie gaar brand nie🙌

Ons is hier op die plein, oom Leon is langs ons en hier is n oom wat Jock hondekos ook verkoop.

Ps. maak seker julle diere het genoeg water op sulke warm dae

Oom Leon is ook hier op die plein!
29/09/2026

Oom Leon is ook hier op die plein!

Address

Velddrift

Opening Hours

Tuesday 10:00 - 18:00
Wednesday 10:00 - 18:00
Thursday 10:00 - 18:00
Friday 10:00 - 18:00
Saturday 10:00 - 16:00

Telephone

+27648747910

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Anna's TakeAways posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Anna's TakeAways:

Share