Kalahari nooi Padstal

Kalahari nooi Padstal kalahari nooi

12/03/2026

Ietsie op die hart wat ek voel ek moet deel😀

Daar is nie klein en groot sonde nie , sonde is sonde maak nie saak hoe "groot of klein nie" Hoekom wonder waneer die wereld gaan vergaan , jy ken nie jou tyd nie .Elke dag is n blessing .Maak seker jy is perfek voor jy judge .Leer ken mense jouself , elke persoon se storie , het n rede .Wees eerder daar vir ander en wees lief.Hou op fout soek met mense maak eers jou foute reg.Vergewe want niemand skuld jou niks , jou geluk is jou keuse dis hoekom ons keuse gekry het.God maak nie foute nie ,so kyk weer in die spieel en besef hoe spesiaal jy is

Jou storie , jou lewe en God se plan .

So leef jou lewe , laat jou liggie skuin want ELKE EEN van ons is op hierdie aarde is vir n doel en elke een se doel is anders .

As jy weet wie jy is in God is dit al wat saak maak.

Wie is God en wie is mens.

Die is nie op enige iemand gemik nie😄

05/02/2026

Mense ons trek NERENS .Ons bly nogsteeds hier waar ons bly.Ons is baie gelukkig in onse huisie🥰slegs die padstalle is verkoop!!!

En nee ekt nie kanker nie!!

Kan mense asb hulle by hulle eie lewe bepaal!

Hou op stories vertel .

N geseende nuwe jaar vir almal solank .Mag 2026 julle jaar wees 🥰Ek sien uit wat liewe Jesus vir my beplan .Hulle se waa...
31/12/2025

N geseende nuwe jaar vir almal solank .Mag 2026 julle jaar wees 🥰Ek sien uit wat liewe Jesus vir my beplan .Hulle se waar 1 deur toe gaan , gaan n ander oop🥰Ek glo en vertrou dat hier nog n groot geteie gaan wees .Dankie vir almal se ondersteuning en liefde en moou boodskappies die laaste paar dae 🥰.Dis amazing hoe mens eers besef hoe baie mense eintlik omgee.Ek ward julle baie.

Address

270 Voortrekker
Velddrift
7365

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kalahari nooi Padstal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kalahari nooi Padstal:

Shortcuts

Share

Category