29/07/2026
Hi almal.
Neem asseblief kennis dat die Algemene Jaarvergadering op Woensdag 29 Julie 2026 om 18h00 plaasvind by die klub.
Finansiële state is vir insae op die kennisgewingbord aangebring.
'n Vriendelike versoek word aan lede gerig om moeite te doen om die vergadering by te woon.
Groete⛳️