28/03/2024
Met stroop seisoen wat vroeg begin het die jaar het die vlakvarke ook vroeg kop uit gesteek!!
Daar is weer gerookte Kaaswors en Cabanossi beskikbaar.
Vlakvark Laagte se rookkas is nou weer aan die gang so ons kan nou wildsvleis en vark rook.
Kontak Vicky vir meer navrae en pryse op bewerking
Ons is geleë op n plaas tussen Fochville en Potchefstroom
Vlakvark Laagte Groete
Jacques Vicky Stopforth
Kobus Enslin
Alta Forbes