Sarel se Vleis Paleis

Call Directions Contact the business

Sarel se Vleis Paleis Plaaslike vars vleis produkte, enige snit, enige vleis, top kwaliteit produkte, vriendelike diens

🥩🥓 Ons gee bietjie terug aan ons kliente🍖🛒Ekslusief by Sarel Se Vleispaleis 🔥Kom kyk gerus verskeie hampers teen goeie p...
30/09/2026

🥩🥓 Ons gee bietjie terug aan ons kliente🍖🛒
Ekslusief by Sarel Se Vleispaleis 🔥

Kom kyk gerus verskeie hampers teen goeie pryse en vele meer van brood tot botter, van eiers tot melk, van slaaie tot puddings van vleis tot lekker vleis😂

Sien julle by Sarel se vleispaleis waar dinge lekker is!!!!
Ons bring dit 🔥

WhatsApp bestellings
Carike
0837761195

Ons wil dankie se vir elke klient van ons vir julle ondersteuning sonder julle sal dit nie moontlik wees nie 🍻

30/06/2026
22/05/2026

Dis naweek hier buite!!!Het jy jou happie gekry?Verskeidenheid beskikbaar van lip lek lekker geelvet biltong tot lean cu...
20/03/2026

Dis naweek hier buite!!!
Het jy jou happie gekry?
Verskeidenheid beskikbaar van lip lek lekker geelvet biltong tot lean cuts EN wilds biltong, gedroog soos jy daarvan hou

Heel lam beskikbaar vanaf Woensdag 18 Maart 2026 vir net R144,95/kg tot voorraad hou
16/03/2026

Heel lam beskikbaar vanaf Woensdag 18 Maart 2026 vir net R144,95/kg tot voorraad hou

Baie geluk Anna Steyn, dat jy die gelukkige trekker was van ons Kersfees kompetisie
29/12/2025

Baie geluk Anna Steyn, dat jy die gelukkige trekker was van ons Kersfees kompetisie

22/12/2025

Notice: Our business will be closed December 25-26, 2025. We appreciate your loyalty and wish you a happy Christmas season.

15/12/2025

Please note, we will be closed tomorrow and the 25,26 December 2025

FESTIVE SEASON IS HERE!!!Kom maak n draai Saterdag 13 Desember 2025 met   en deel neem aan on Kersfees Promosie, koop vi...
11/12/2025

FESTIVE SEASON IS HERE!!!
Kom maak n draai Saterdag 13 Desember 2025 met en deel neem aan on Kersfees Promosie, koop vir R500 en meer en staan n kans om n airfryer te wen!!!
Kompetisie strek vanaf 13 Desember 2025 en die trekking vind plaas op 24 Desember 2025

05/12/2025

New and exciting products available to make this festive season one for the books!!!
Visit us and see our HUGE variety of products!!!

Address

15 C Brocket Street Risiville
Vereeniging
1929

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 07:00 - 14:00

Telephone

+27823687037

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sarel se Vleis Paleis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Sarel se Vleis Paleis:

Shortcuts

Share

Category