31/05/2026
Kamoefleer. Veld. Vriende.
Daar’s iets aan die stilte van die veld wat mense nader bring. ’n Glas word geskink, stoele skuif nader aan die vuur en stories word gedeel.
Wildebeest Brandewyn KAMOEFLEER is ’n huldeblyk aan daardie egte oomblikke. Gemaak om saam te geniet.