AG Bonsmara

AG Bonsmara We farm with some of the best bonsmara cattle in South Africa.

Winter op Arcadia. Hierdie pragtige uitsig is vanaf die Dam Chalet. Nou begin die swaar tyd vir ons beeste. Yskoue nagte...
09/06/2026

Winter op Arcadia. Hierdie pragtige uitsig is vanaf die Dam Chalet. Nou begin die swaar tyd vir ons beeste. Yskoue nagte met 'n wind wat deur jou sny. Die wonder van die natuur en beeste is dat hulle hier deurkom en in redelike goeie kondisie bly. Môre wei hulle rustig en gaan aan asof niks hulle hinder nie.

05/06/2026

AG Bonsmara - Praktiese Boeredag
14 Augustus 2026 | 10:00 | Plaas Arcadia, Vrede Distrik
Of aanlyn via Swiftvee

Die dag behels vyf sprekers, uitstallings en ’n indrukwekkende besigtiging van 1000 beeste.

Kyk die video vir meer inligting oor die onderwerpe wat bespreek word. (Aanbiedings is slegs in Afrikaans, maar vrae is welkom in Engels.)

Toegang is gratis, maar onthou net om jou plek te bevestig voor 1 Augustus 2026.
Vul die vorm in die kommentaarafdeling in om te RSVP of laat weet Anél de Villiers 072 384 8822 of Arthur de Villiers 082 564 8912

AG23-411. Op veiling van 10 September, Arcadia, Vrede. Hierdie is 'n "BLOK" van 'n bul! Diepte, kapasiteit, manlikheid, ...
05/06/2026

AG23-411. Op veiling van 10 September, Arcadia, Vrede.
Hierdie is 'n "BLOK" van 'n bul! Diepte, kapasiteit, manlikheid, toplyn, goeie bene en kloue en 'n mooi los en dik vel.

Die bul is uit die AG12-225 bloedlyn wat vir ons konstant goeie bulle en verse geteel het. Hy is verkoop aan Lambert Theron en weer herverkoop aan André Barwick - altwee stoet telers. Die res van sy stamboom bestaan ook uit sterk bewese voorouers. Sy moeder het op 23 maande gekalf met 'n TKP van 357 dae oor 5 kalwers. Sy is nog steeds in ons kudde.

Hierdie bul het uitstekende Teelwaardes deur die bank waarvan die volgende uitstaan:
Koeiwaarde = 114
Kalfgemak = 115
Onderhouds waarde = 113
Melk = 105
Ons is dankbaar om só n bul te kan aanbied - hy kan die AG vlag hoog hou!

AG23-411. Op veiling van 10 September, Arcadia, Vrede. Hierdie is 'n "BLOK" van 'n bul! Diepte, kapasiteit, manlikheid, ...
03/06/2026

AG23-411. Op veiling van 10 September, Arcadia, Vrede.
Hierdie is 'n "BLOK" van 'n bul! Diepte, kapasiteit, manlikheid, toplyn, goeie bene en kloue en 'n mooi los en dik vel.

Die bul is uit die AG12-225 bloedlyn wat vir ons konstant goeie bulle en verse geteel het. Hy is verkoop aan Lambert Theron en weer herverkoop aan André Barwick - altwee stoet telers. Die res van sy stamboom bestaan ook uit sterk bewese voorouers. Sy moeder het op 23 maande gekalf met 'n TKP van 357 dae oor 5 kalwers. Sy is nog steeds in ons kudde.

Hierdie bul het uitstekende Teelwaardes deur die bank waarvan die volgende uitstaan:
Koeiwaarde = 114
Kalfgemak = 115
Onderhouds waarde = 113
Melk = 105
Ons is dankbaar om só 'n bul te kan aanbied - hy kan die AG vlag hoog hou!

30/05/2026
29/05/2026
AG18-971. On auction, September 10, Arcadia, Vrede. Beautiful cow and heifer calve. Outstanding depth, capacity and type...
29/05/2026

AG18-971. On auction, September 10, Arcadia, Vrede. Beautiful cow and heifer calve. Outstanding depth, capacity and type. First calf at 23 months. 100% approval rate of her calves. Dark red with black nose.

22/05/2026

AG Bonsmara - Praktiese Boeredag
14 Augustus 2026 | 10:00 | Plaas Arcadia, Vrede Distrik
Of aanlyn via Swiftvee: https://auctions.swiftvee.com/auctions/ag-bonsmara-praktiese-boeredag-qVZq

Die dag behels vyf sprekers, uitstallings en ’n indrukwekkende besigtiging van 1000 beeste.

Kyk die video vir meer inligting oor die onderwerpe wat bespreek word. (Aanbiedings is slegs in Afrikaans, maar vrae is welkom in Engels.)

Toegang is gratis, maar onthou net om jou plek te bevestig voor 1 Augustus 2026.

Vul die vorm in om te RSVP: https://forms.gle/DArY6jk7crchUmmw6 of laatweet Anél de Villiers 072 384 8822 of Arthur de Villiers 082 564 8912

Address

Vrede
9835

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AG Bonsmara posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to AG Bonsmara:

Share

Category