Witbek Braunvieh Stoet

Witbek Braunvieh Stoet Witbek Braunvieh Stoet

Eerste groep kalfies,mooi aan die gang!
04/09/2026

Eerste groep kalfies,mooi aan die gang!

Big shout out to my newest top fans! 💎 Marius Greyling, John Johnson, Wazha Mpalawali, Arrie BooyseDrop a comment to wel...
28/08/2026

Big shout out to my newest top fans! 💎 Marius Greyling, John Johnson, Wazha Mpalawali, Arrie Booyse

Drop a comment to welcome them to our community, fans

22/08/2026
Eerste keer gekalf - ons is opgewonde oor die nuwe kalfseisoen wat begin.
17/08/2026

Eerste keer gekalf - ons is opgewonde oor die nuwe kalfseisoen wat begin.

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Matsike Matsike, Malume Zonke, Roelf Badenhorst, Attie Ba...
12/08/2026

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Matsike Matsike, Malume Zonke, Roelf Badenhorst, Attie Badenhorst

12/08/2026

Die vraag na vroulike diere op die nasionale veiling van Braunvieh SA wat op 6 Augustus by die Afridome by Parys gehou is, het rekordpryse vir die ras opgelewer.

07/08/2026
Alle eer aan ons Hemelse Vader vir 'n suksesvolle veiling, waar goeie diere goeie pryse gegaan het. Mag elke koper net s...
06/08/2026

Alle eer aan ons Hemelse Vader vir 'n suksesvolle veiling, waar goeie diere goeie pryse gegaan het. Mag elke koper net so gelukkig wees, soos wat ons met hulle is. Braunvieh is 'n ras om mee rekening te hou.

04/08/2026

2 days to go! Braunvieh SA nasionale veiling. 6 Augustus 2026.

02/08/2026

Witbek Braunvieh Stoet se bulle soek nuwe base - reg vir die veiling, môre vat ons die pad Parys toe! Sien julle daar! Nasionale veiling 6 Augustus 2026 Afridome Parys! 4 dae om te gaan.

Address

Vrede
9835

Telephone

+27834691258

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Witbek Braunvieh Stoet posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Witbek Braunvieh Stoet:

Shortcuts

Share

Category