Syferfontein Bonsmara

Syferfontein Bonsmara We breed stud Bonsmara cattle. Our aim is to breed bulls for the stud and commercial farmer that is well balanced, muscled and good tempered.
(1)

19/08/2026
05/08/2026

π—¦π—˜π—•π—”π——π—π—” 𝗕𝗒𝗑𝗦𝗠𝗔π—₯𝗔 2026 Produksieveiling!πŸ”₯

π—”π—”π—‘π—Ÿπ—¬π—‘ via Meerkat: https://auctions.meerkatonline.co.za/auctions/1816

πŸ—“οΈ Vrydag, 7 Augustus
πŸ•£ 11:00
πŸ“Smallepad, Roedtan
ℹ️ Alle diere is teen BEK ingeΓ«nt

π—žπ—’π—‘π—§π—”π—ž: Bertus Blignaut 082 564 1787 | Johan Boshoff 082 377 0290 | Hendrik van der Walt 083 628 9301
β€’
β€’
β€’

12/07/2026
03/07/2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou:

Het jy geweet Suid-Afrika produseer meer as vyftig persent van die wΓͺreld se sybokhaar? Sybokhaar SA het onlangs in Graaff-Reinet kongres gehou en ons hoor waarom Suid-Afrikaners trots kan wees op diΓ© bedryf.

Inskrywings vir die jaarlikse Lewendehawe Registrerende Federasie en Santam se Stoetteler van die Jaar-kompetisie sluit reeds op 17 Julie, en hoofbeoordelaar, prof Frikkie Neser, praat oor die kriteria vir deelname.

Syferfontein en Bonro Bonsmara se 27ste produksieveiling is met groot sukses op 16 Junie aangebied. Nico Pieterse gee terugvoer.

Moet ook nie ons weeklikse landbounuus misloop nie.

Klik op die skakel in die komentaarafdeling om na die uitsending te luister! πŸ‘‡

Mohair South Africa Livestock Registering Federation Santam Insurance Syferfontein Bonsmara Bonro Bonsmaras

Gesprek met RSG oor die veilingsresultate. Baie dankbaar vir almal wat betrokke was! BKB
29/06/2026

Address

27Β°19'08. 9"S 29Β°11'21. 1"E
Vrede
058

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Syferfontein Bonsmara posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Syferfontein Bonsmara:

Shortcuts

Share

Category