26/06/2023
Hencil Meat Supply lewer top kwaliteit vleis aan die publiek, geleƫ naby die Koepel area in Vredefort Vrystaat sowat 15km vanaf Parys. Ons verskaf hoender, bees en lam aan die publiek. Ons is Halaal gesertifiseerd.
Ons doen ook bewerking en spesiale verpakking van lam asook bees.
Kontak ons gerus vir pryslys en enige navrae.
Aflewerings op n weeklikse basis van Maandae tot Vrydae in Vredefort en Parys (kaart fasiliteit beskikbaar by aflewering).
Bestellings moet asb n dag voor die tyd geplaas word via WhatsApp of per telefonies.