The Black Mulberry

Call Directions Contact the business

The Black Mulberry In die kombuis word gebak en gekook soos jou ma en ouma doen.. Met liefde... Niks is onmoontlik.. Dit neem net soms tyd.... Ek kook uit my ❤️ vir jou...

23/10/2026
*Woensdag* 21 Oktober 2026 is *jaffel* dag!! Bestel vroegtydig asb! The Black Mulberry 071 519 0870 🥪🥪🥪🥪🥪🥪🥪The Black Mul...
20/10/2026

*Woensdag* 21 Oktober 2026 is *jaffel* dag!! Bestel vroegtydig asb! The Black Mulberry 071 519 0870 🥪🥪🥪🥪🥪🥪🥪
The Black Mulberry 071 519 0870

Alicia Stevens
19/10/2026

Alicia Stevens

Pannetjie maak 4 x 5cm MINI jaffle'tjies met 2 snye brood.

Materiaal: Pannetjie is van goeie kwaliteit aluminium gemaak.

Prys is R570 en ons stuur met Courier Guy na hulle lockers vanaf R75.

Volgende voorraad kom 23 Oktober.

Stuur asb 'n whatsapp vir bestellings en navrae na 0655995542

Charlene

🌲🌲🌲🌲🌲🎄🎄🎄🎄🌲🌲🌲🌲🎄Kersfees is om die draai...opsoek na ñ geskenk vir die peroon wat alles het..of iets om die kinders..en gr...
19/10/2026

🌲🌲🌲🌲🌲🎄🎄🎄🎄🌲🌲🌲🌲🎄

Kersfees is om die draai...opsoek na ñ geskenk vir die peroon wat alles het..of iets om die kinders..en grootmense mee besig te hou?....bestel asb so gou moontlik..ek koerier op jou koste!
The Black Mulberry 071 519 0870

Jaarend funksies stap nader...bestel vroegtydig jou snoepborde!The Black Mulberry  071 519 0870
15/10/2026

Jaarend funksies stap nader...bestel vroegtydig jou snoepborde!

The Black Mulberry 071 519 0870

Goeie middag, Liewe Evas 🌸Hiermee ons advertensie vir ons volgende byeenkoms en projek! Ons het weer ’n lekker kreatiewe...
10/10/2026

Goeie middag, Liewe Evas 🌸

Hiermee ons advertensie vir ons volgende byeenkoms en projek! Ons het weer ’n lekker kreatiewe oggend/middag vir julle beplan. 🤎

Alicia van The Black Mulberry gaan vir ons kom leer hoe om Royal Icing te maak, waarna ons almal lekker kreatief gaan raak en ’n paar bruin Kersfeeskoekies met Royal Icing gaan versier.

Om te help om die kostes te dek, is die koste R25 per persoon. Dit sluit die volgende in:
🍪 3 bruin Kersfeeskoekies van ±10 cm elk:
• “Gemmer”-mannetjie
• Huisie (voorkant)
• Hartjie
• ’n Spuitsakkie met Royal Icing

Bring asseblief julle eie lekkers, sprinkles en ander versierings saam om julle koekies verder te versier en sommer lekker kreatief te raak! ✨

🎀 Elmarie gaan ons ook weer verryk met die tegniek om perfekte strikke te vou. Julle moet asseblief julle eie lint saambring. Elmarie sal later meer inligting hieroor met ons deel.

Omdat hierdie klas so gewild is, gaan ons twee klasse vir die dag aanbied:

🌸 Oggend: 09:00 – 11:30
🌸 Middag: 13:30 – 15:30

⚠️ BELANGRIK: Klasse word beperk tot 50 persone per sessie. Kinders is natuurlik welkom! 🥰

Weens die beperkte plekke is dit baie belangrik dat julle asseblief deur middel van die meningspeiling, of direk met Susan op WhatsApp, bespreek en dan by julle bespreking hou. Dit sal ons help om alles mooi te beplan en seker te maak niemand word teleurgestel nie.

Hou die groep dop vir die meningspeilings wat later volg.

Ons sien baie uit om julle op 17 Oktober weer te sien – kom speel, leer, skep en kuier lekker saam met ons! 🤎🍪🎀

Eva-Groete 🌸

🌿 THE BLACK MULBERRY 🌿🍽️ Sondag 4 Oktober 2026 SE KOS 🍽️🍗 Appelkoos Hoender🍚 Geelrys🥕 Sout Wortels🫛 Knoffelboontjies🍮 PO...
03/10/2026

🌿 THE BLACK MULBERRY 🌿

🍽️ Sondag 4 Oktober 2026 SE KOS 🍽️

🍗 Appelkoos Hoender
🍚 Geelrys
🥕 Sout Wortels
🫛 Knoffelboontjies

🍮 POEDING:
🤍 Melktert

✨ KOS + POEDING = R100 ✨

Vars, huisgemaak en met liefde voorberei ❤️

📲 Bestel asseblief vooruit
The Black Mulberry
WhatsApp: 071 519 0870

Ek bak vandag vars Hertzoggies R45 vir 6 / R85 vir 12 en Koeksisters R30 vir 6 / R50 n dosyn...Bestel vandag vir die naw...
26/08/2026

Ek bak vandag vars Hertzoggies R45 vir 6 / R85 vir 12 en Koeksisters R30 vir 6 / R50 n dosyn...
Bestel vandag vir die naweek.
*The Black Mulberry* 071 519 0870

🥥🥥🥥🥥🥥🥥🥥🥥🥥🥥🥥🥥🥥🥥Ek bak hertzoggies op bestelling. Laat weet hoeveel bak ek vir jou....The Black Mulberry 071 519 0870     ...
18/07/2026

🥥🥥🥥🥥🥥🥥🥥🥥🥥🥥🥥🥥🥥🥥

Ek bak hertzoggies op bestelling. Laat weet hoeveel bak ek vir jou....
The Black Mulberry
071 519 0870

Address

3 4th Avenue
Vredefort
9595

Telephone

+27715190870

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Black Mulberry posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to The Black Mulberry:

Shortcuts

Share

Category