04/09/2026
🔥🏉 RUGBY WEEKEND BY DIE VRIESFABRIEK! 🏉🔥
Die Springboks vs All Blacks speel Saterdag, 5 September om 17:10 by FNB Stadium. �
Springboks +1
Maak jou rugby-naweek reg! 🇿🇦💚💛
🥩 STEAKS
🌭 WORS
🔥 SKILPADJIES
🧊 YS
🪵 HOUT
Kom kry alles wat jy nodig het vir die braai!
🇿🇦 GO BOKKE! 🇿🇦
DIE VRIESFABRIEK
*Jou rugby-naweek begin hier!*