Kekkel en Kraai Vredenburg

Kekkel en Kraai Vredenburg Kekkel en Kraai Vredenburg is 'n verskaffer van hoenderprodukte van gehalte teen billike pryse.

Ons is 'n familie besigheid wat die kliënt se behoeftes op die hart dra en daarna streef om altyd iets nuuts op die rak te hê wat die fynproewer sal behaag maar wil ook nie die persoon wat sy sente moet omdraai, afskeep nie. 16 Jaar in besigheid en streef na vriendelike en goeie diens en het opregte waardering vir elkeen wat ons reeds vir 16 jaar ondersteun.

Address

Corner Of Mark And Stephan Street
Vredenburg
7380

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:15
Tuesday 08:00 - 16:15
Wednesday 08:00 - 16:15
Thursday 08:00 - 16:15
Friday 08:00 - 16:15
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27227134840

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kekkel en Kraai Vredenburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kekkel en Kraai Vredenburg:

Share