14/10/2026
GROOT OP SMAAK. LEKKER OP DIE SAK.
Ons het weer ’n paar bobaas-specials om jou inkopiemandjie vol en jou beursie gelukkig te hou!
Geldig van 15–17 Oktober.
VLEISAANBIEDINGE
Beskikbaar by ons Vredenburg- én St. Helenabaai-takke.
GROENTEAANBIEDINGE
Slegs by ons Vredenburg-tak beskikbaar.
Aanbiedinge geldig terwyl voorraad hou. Foto’s dien slegs ter illustrasie.