Rooms with a View

Rooms with a View Rooms with a View is within a 10 minute drive from Vredendal. It is the ideal escape.... "Beautiful place with an awesome hostess. Such attention to detail!

September 2006 marked the start of our incredible journey in the hospitality business. Among the beautiful lush green vineyards of Mont Pellier, Gerhard and I started Rooms with a View guest house. If you ever stayed at our country guest house you will know that the view is indescribable, the green vineyards and the amazing sight on Maskam mountain takes away your breath, you can only breath in fr

esh country air and enjoy an escape from everyday life to reconnect with yourself, your loved ones and friends. Our passion for people soon lead to the extension of our services and The Chapel followed, and soon after The Venue to cater for special functions such as weddings, birthdays, women's meetings, corporate functions and lots more. My love for good food and the company of wonderful people all made this a journey worth while. If you ever in the Vredendal West Coast area be sure to visit our beautiful facility. Rooms with a View is within a 10min drive from Vredendal just of the R363, its central location to the local area and West Coast makes it an ideal spot for business travelers and other corporate groups who needs to come home to a country retreat after long tiring hours. It is also a nice quiet get away for couples who need to escape from their everyday routine, to just relax and recharge. Here is some reviews from our amazing visitors:

Kopsch recommends Rooms with a View, Vredendal. Breakfast was amazing and Renee is just the best. Spacious Rooms. Thoughtful Amenities."

-Anne Vd Merwe Biebuyck
"Ongelooflike diamant v n plek, Renee van Zyl, detail is haar trademark. Book jou Blomme naweek weg by haar. Jy sal verseker terug gaan." Rooms with a View is your one stop for;
๐Ÿ›over nights stays at our self catering guest house units, or
โ˜•coffee, special menu treats ๐Ÿ•๐Ÿ”๐ŸŽ‚๐Ÿทand exclusive boutique gifts ๐ŸŽ at The Venue Boutique & Cafรจ, or
you can make use of The Chapel โ›ช and Special Functions & Catering services ๐ŸŽˆ.
๐Ÿ‘‘ We will make it a memorable stay every time! ๐Ÿ‘‘

We are waiting on your next visit,
Reneรจ van Zyl

Contact us for bookings:

โ˜Ž +27 82 934 0629
๐Ÿ“ฉ [email protected]

Het iemand gesรช m-a-k-e-o-v-e-r? ๐Ÿ”จโœจBy Rooms with a View glo ons daaraan om altyd die beste vir ons gaste te gee. Daarom ...
29/05/2026

Het iemand gesรช m-a-k-e-o-v-e-r? ๐Ÿ”จโœจ

By Rooms with a View glo ons daaraan om altyd die beste vir ons gaste te gee. Daarom het ons Gaste Eenheid 4 omskep in die perfekte kombinasie van plattelandse sjarme en moderne luuksheid.

Kyk net na hierdie foto's! ๐Ÿ™‹โ€โ™€๏ธ๐Ÿท

Bespreek nou jou wegbreek en kom ervaar dit self.
Let wel: Die uitsig (en die bederf) is ingesluit!๐Ÿ˜‰

Besprekings:
Renee van Zyl
S. 082 934 0629
E. [email protected]

Ons kan nie wag om jou te ontvang nie!

En as dit reรซn buite en die koue so 'n bietjie inkruip teen jou vel,braai ons piesang en dadels met kaneel. So 'n klein ...
05/05/2026

En as dit reรซn buite en die koue so 'n bietjie inkruip teen jou vel,
braai ons piesang en dadels met kaneel. So 'n klein soet bederf in die winter.

Mag jy een mooi dag hรช.๐Ÿ’

Wanneer die oggend ons in rooi groet,en die blousel van die dag in pers deurskyn,kry 'n nuwe genade dag kosbare waarde.D...
30/04/2026

Wanneer die oggend ons in rooi groet,
en die blousel van die dag in pers deurskyn,
kry 'n nuwe genade dag kosbare waarde.

Dit is die sprokie wat jou hier wakker maakโ€”
โ€™n glimlag van die son wat oor die Maskam troon.

Rooms with a View - Waar elke dag soos 'n belofte begin. โœจ๐ŸŒ…
Vasbyt dis amper lang naweek!!

En so blaas ons nog 'n kersie uit op een heerlike kuieroggend saam met die mooiste mense. Rooms with a  View lewe as vro...
20/04/2026

En so blaas ons nog 'n kersie uit op een heerlike kuieroggend saam met die mooiste mense. Rooms with a View lewe as vroue stemme gons en lekker kuier.....

Dankie Sumari Le Roux dat jy jou journey van genesing gedeel het met ons. Hoe wonderlik dat 'n pad van genesing jou soms vat na plekke waar jy nie gedink het jy sal op land. Die kuns van kaas maak is een van daardie plekke. Dankie dat jy ons met soveel passie, liefde en geduld kom leer het.

Mag jy geseรซnd wees op jou journey voorentoe, en mag jy oral waar jy stap op jou pad vroue en manne harte aanraak met jou unieke storie.

Dankie vir elkeen wat kom saamkuier het, julle maak elke kuier 'n fees.

20/04/2026

Net so 'n klein lusmakertjie๐Ÿ™‚๐Ÿ™ƒ๐Ÿ˜‰

Varsgemaakte Ricotta Kaasrolletjies, Halloumi, Feta en Mozzarella. Dit kan net nie lekkerder nie!! En nou kan ons dit ook maak, Dankie Sumari Le Roux

Mag hierdie Paasfees ons herinner aan die krag van geloof, die gawe van genade en die belofte van nuwe beginne.Mag die o...
03/04/2026

Mag hierdie Paasfees ons herinner aan die krag van geloof, die gawe van genade en die belofte van nuwe beginne.

Mag die opstanding van Christus ons lewe met vreugde en seen vervul.

Geniet jou hartsmense!
Rooms with a View groete ๐ŸŒท

So bietjie gesonde bederf vir ons gaste...๐Ÿ™‚๐Ÿ™ƒ๐Ÿ˜‰want wat is 'n perfekte Rooms with a View kuier sonder daardie spesiale bed...
31/03/2026

So bietjie gesonde bederf vir ons gaste...๐Ÿ™‚๐Ÿ™ƒ๐Ÿ˜‰
want wat is 'n perfekte Rooms with a View kuier sonder daardie spesiale bederf.

Vertel bietjie wat beplan jy om die naweek spesiaal te maak vir jou tyd saam met hartsmense.

Ons tel die daggies af na die herdenking van die grootste gebeurtenis in die geskiedenis van die mensdom.

๐‡๐จ๐ฌ๐ฉ๐ข๐ญ๐š๐ฅ๐ข๐ญ๐ฒ ๐ข๐ฌ ๐ฆ๐จ๐ซ๐ž ๐ญ๐ก๐š๐ง ๐ฐ๐ก๐š๐ญ ๐ฐ๐ž ๐๐จโ€”๐ข๐ญ ๐ข๐ฌ ๐จ๐ฎ๐ซ ๐ฉ๐š๐ฌ๐ฌ๐ข๐จ๐ง.It is truly a privilege to live your dream. As they say, if you do...
18/02/2026

๐‡๐จ๐ฌ๐ฉ๐ข๐ญ๐š๐ฅ๐ข๐ญ๐ฒ ๐ข๐ฌ ๐ฆ๐จ๐ซ๐ž ๐ญ๐ก๐š๐ง ๐ฐ๐ก๐š๐ญ ๐ฐ๐ž ๐๐จโ€”๐ข๐ญ ๐ข๐ฌ ๐จ๐ฎ๐ซ ๐ฉ๐š๐ฌ๐ฌ๐ข๐จ๐ง.
It is truly a privilege to live your dream. As they say, if you do what you love, you will never work a day in your life.

Whether you are on your way to Vredendal for a business meeting, a romantic getaway for two, or simply exploring our beautiful town and its surroundings, be sure to make ๐‘๐จ๐จ๐ฆ๐ฌ ๐ฐ๐ข๐ญ๐ก ๐š ๐•๐ข๐ž๐ฐ your place to stay.

Die jaar is volspoed aan die draf. Ons het almal al teen die tyd weer terug geval in roetine en ons elke dag se moet doe...
27/01/2026

Die jaar is volspoed aan die draf. Ons het almal al teen die tyd weer terug geval in roetine en ons elke dag se moet doen goeters. Januarie 2026 is so te sรช amper verby......

Hier by Rooms with a View is ons terug met vars gasvryheid. Altyd reg om al ons vriende en gaste te ontvang, en nuwe gaste en vriende te ontmoet.

Wel Februarie loer, die maand van h๐Ÿฉทrte, het jy al jou spesiale dag of naweek beplan?
photo credit: https://www.facebook.com/tjacquesmarais

Address

Plaas Mont Pellier, Spruitdrif Road
Vredendal
8160

Telephone

+27829340629

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rooms with a View posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Rooms with a View:

Share