Esterhuizen's se Dinge

Esterhuizen's se Dinge Oos Wes Tuis Bes
By die Esterhuizens

Tamaties gedoen en gebottel !!! πŸ’ͺπŸ’ͺ23 bottels tamatie smoor7 bottels tamatie sous(En n bietjie vir liefde)Kom ons kyk maa...
05/04/2025

Tamaties gedoen en gebottel !!! πŸ’ͺπŸ’ͺ

23 bottels tamatie smoor
7 bottels tamatie sous
(En n bietjie vir liefde)
Kom ons kyk maar hoe lank hou ditπŸ˜‰πŸ€”πŸ§‘β€πŸŒΎπŸ…πŸ…πŸ…πŸ…πŸ…πŸ…πŸ…πŸ…πŸ…πŸ…πŸ…

1 Rak in = 1 Rak volEn daar le n hele krat tamaties voor om te bewerk So rak 2 moet maar vinnig op kom Baie trots op die...
27/03/2025

1 Rak in = 1 Rak vol

En daar le n hele krat tamaties voor om te bewerk
So rak 2 moet maar vinnig op kom

Baie trots op die kas van my

Droog ons eie parsleyWant wie wil nou koop🫒
27/03/2025

Droog ons eie parsley

Want wie wil nou koop🫒

Ons varkies is hier 🐷🐷🐷🐷
27/03/2025

Ons varkies is hier 🐷🐷🐷🐷

Ons kan nie net wag tot hulle behoorlik reg is nieEet somer so van die boom af
11/12/2024

Ons kan nie net wag tot hulle behoorlik reg is nie
Eet somer so van die boom af

Ek wil wegraak tussen stil oggende en PLAAS GELUIDE!!!!En ekt dit reg gekry πŸ«’πŸ‘Destyd toe ek die bordjie koop toe praat d...
11/12/2024

Ek wil wegraak tussen stil oggende en PLAAS GELUIDE!!!!

En ekt dit reg gekry πŸ«’πŸ‘

Destyd toe ek die bordjie koop toe praat dot somer met my hart en hier is ons nou

Tussen die rustigheid van die natuur en diere wat vroeg oggend besig is

Vir lekkerder kan mens nie vra nie

Lyk my ons groei hoenders
06/12/2024

Lyk my ons groei hoenders

06/12/2024

My nuwe baba πŸ‘πŸ˜

So bederf met ons plaas lewe!!!!

Dis rustig, dis lekker en dis mooi πŸ‘πŸ‘

My nuwe baba πŸ‘πŸ˜ So bederf met ons plaas lewe!!!!Dis rustig, dis lekker en dis mooi πŸ‘πŸ‘
06/12/2024

My nuwe baba πŸ‘πŸ˜

So bederf met ons plaas lewe!!!!

Dis rustig, dis lekker en dis mooi πŸ‘πŸ‘

FinallyMy eie "homemade" Tamatie sous
18/09/2024

Finally

My eie "homemade" Tamatie sous

Ai My eksie perfeksie man!!!!!Tot die vark hokke word met styl gebou en somer geverf ook word🫒Want varke wil mos ook in ...
17/08/2024

Ai My eksie perfeksie man!!!!!

Tot die vark hokke word met styl gebou en somer geverf ook word🫒

Want varke wil mos ook in styl leef

Iwan is in beheer van die varke so hy is nou so in sy noppies met die nuwe hokke wat hulle gebou het
( Word nou nes sy pa)

Address

Vredendal
8165

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Esterhuizen's se Dinge posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share